{"id":12375,"date":"2012-04-05T07:43:37","date_gmt":"2012-04-05T07:43:37","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12375"},"modified":"2012-04-05T07:43:37","modified_gmt":"2012-04-05T07:43:37","slug":"withuisraadgewers-ontmoet-moslembroederskap","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12375","title":{"rendered":"Withuisraadgewers ontmoet Moslembroederskap"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Withuisamptenare het in gesprek getree met verteenwoordigers van die Moslem-Broederskap in Washington hierdie week nadat die Islamitiese groep tot Egipte se presidensi\u00eble verkiesing toegetree het.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vergadering Dinsdag met verteenwoordigers van die Nasionale Veiligheidsraad is deel van &#8216;n reeks Amerikaanse pogings om bande met nuwe en opkomende politieke partye na Egipte se rewolusie verlede jaar te smee, het &#8216;n Amerikaanse amptenaar ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Withuis het daarop gewys dat die Republikeinse senatore Lindsey Graham en John McCain, en ander Amerikaanse wetgewers en amptenare ook die Broederskapverteenwoordigers in Egipte en elders in die afgelope maande ontmoet het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons glo dit is in die belang van die Verenigde State van Amerika om betrokke te raak met al die partye wat verbind is tot demokratiese beginsels, en geweld afgesweer het,&#8221; s\u00ea die Nasionale Veiligheidsraadwoordvoerder Tommy Vietor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;In al ons gesprekke met hierdie groepe, het ons die belangrikheid van respek vir minderheidsregte, die volle insluiting van vroue, en ons streeksveiligheid beklemtoon.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Moslem-Broederskap se politieke arm het Saterdag aangedui dat hulle Khairat al-Shater, &#8216;n professor in ingenieurswese en sakeman, as kandidaat in Egipte se eerste presidensi\u00eble verkiesing sal stel, in teenstelling met vorige beloftes om nie deel te neem nie.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/fakty.ua\/246431-prokuratura-harkovcshiny-podozrevaet-otca-v-ubijstve-trehletnego-syna\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Withuisamptenare het in gesprek getree met verteenwoordigers van die Moslem-Broederskap in Washington hierdie week nadat die Islamitiese groep tot Egipte se presidensi\u00eble verkiesing toegetree het. Die vergadering Dinsdag met verteenwoordigers van die Nasionale Veiligheidsraad is deel van &#8216;n reeks Amerikaanse pogings om bande met nuwe en opkomende politieke partye na Egipte se rewolusie verlede jaar &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12375\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Withuisraadgewers ontmoet Moslembroederskap&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-12375","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12375","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12375"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12375\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12375"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12375"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12375"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}