{"id":12371,"date":"2012-04-05T04:40:02","date_gmt":"2012-04-05T04:40:02","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12371"},"modified":"2012-04-05T04:40:02","modified_gmt":"2012-04-05T04:40:02","slug":"anc-skors-malema-tydelik","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12371","title":{"rendered":"ANC skors Malema tydelik"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Geen ANC-lid is groter as die organisasie se grondwet nie, het die party Woensdag ges\u00ea ter verwelkoming van Julius Malema se nuutste skorsing. &#8220;Ons verwelkom en respekteer die besluit soos met al die besluite deur die grondwetlike strukture van die ANC,&#8221; het woordvoerder Jackson Mthembu in &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Woensdag het die African National Congress se nasionale dissiplin\u00eare komitee (NDK) aangekondig dat die ANC-jeugliga president Julius Malema tydelik geskors is uit die party weens aanklagte wat verband hou met kommentaar wat hy gemaak het Vrydag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die besluit van die NDK is uit die grondwet van die ANC, artikel 25,12 (c), wat die NDK en die nasionale werkkomitee onder buitengewone omstandighede in staat stel om &#8216;n lid van die ANC om tydelik te skors met die oog op &#8216;n ondersoek,&#8221; het Mthembu ges\u00ea. Malema se ANC-lidmaatskap is met onmiddellike effek opgeskort.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vrydag het Malema, Zuma &#8216;n diktator genoem en hom beskuldig dat hy die ANC-jeugliga onderdruk. &#8220;Na deeglike oorweging, is die NDK oortuig dat hierdie uitlating &#8216;n baie ernstige oortreding van die ANC-grondwet is en dat die instelling geoorloof is om dissiplin\u00eare optrede soos uiteengesit in die ANC-grondwet van stapel te stuur,&#8221; het die die NDK-voorsitter, Derek Hanekom, in &#8216;n verklaring ges\u00ea. &#8220;Die NDK het tot die gevolgtrekking gekom dat so &#8216;n uitlating die ANC in diskrediet kan bring.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema is Woensdagoggend van sy onmiddellike tydelike skorsing en dissiplin\u00eare stappe teen hom ingestel, in kennis gestel. Malema sal voortaan nie toegelaat word om sy pligte uit te oefen as &#8216;n ANC-lid, as president van die ANC-jeugliga, of &#8216;n lid van die die Limpopo ANC se provinsiale uitvoerende komitee nie, s\u00ea Hanekom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hy sal nie &#8216;n vergadering van die ANC of enige van sy strukture, insluitend die ligas, kan bywoon nie behalwe vir die doel van die NDKA [nasionale dissiplin\u00eare komitee van app\u00e8l] se verhoor.&#8221; Malema sal nie toegelaat word om &#8216;n ANC- of ANC-jeugliga-vergadering toe te spreek nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hy sal nie &#8216;n openbare verklaring oor enige saak wat betrekking het op die ANC kan maak nie,&#8221; s\u00ea Hanekom. SAUK-nuus het berig dat Malema die ANC &#8216;n ultimatum gegee het om hom toe te laat om weer in die openbaar te praat.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/fakty.ua\/246431-prokuratura-harkovcshiny-podozrevaet-otca-v-ubijstve-trehletnego-syna\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Geen ANC-lid is groter as die organisasie se grondwet nie, het die party Woensdag ges\u00ea ter verwelkoming van Julius Malema se nuutste skorsing. &#8220;Ons verwelkom en respekteer die besluit soos met al die besluite deur die grondwetlike strukture van die ANC,&#8221; het woordvoerder Jackson Mthembu in &#8216;n verklaring ges\u00ea. Woensdag het die African National Congress &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12371\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;ANC skors Malema tydelik&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12371","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12371","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12371"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12371\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12371"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12371"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12371"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}