{"id":12362,"date":"2012-04-03T09:54:58","date_gmt":"2012-04-03T09:54:58","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12362"},"modified":"2012-04-03T09:54:58","modified_gmt":"2012-04-03T09:54:58","slug":"sal-obama-brasilie-sjarmeer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12362","title":{"rendered":"Sal Obama Brasili\u00eb sjarmeer?"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Wanneer die Amerikaanse president Barack Obama sy Brasiliaanse eweknie, Dilma Rousseff, volgende week ontmoet, sal hy &#8216;n nuwe geleentheid h\u00ea om die grootste land in Suid-Amerika te sjarmeer.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die hardnekkige handelsgeskille en verskille in benadering tot geopolitiek het tradisioneel die dominante magte van die Amerikas se verhouding vertroebel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Brasili\u00eb vra erkenning van die VSA vir sy groeiende geopolitieke invloed, die belangrikste synde sy bod vir &#8216;n permanente setel in die Veiligheidsraad van die VN, maar sonder om afbreuk aan sy neutraliteit in die proses te doen. Washington, intussen, wil &#8216;n beter idee kry van waarvoor Brasili\u00eb staan. Di\u00e9 land is bekend vir sy pragmatisme ivm buitelandse betrekkinge.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Betrekkinge tussen Brasili\u00eb en die VSA is histories gesien maar oppervlakkig. &#8216;n Groeiende middelklas in Brasili\u00eb het nuwe markte vir Amerikaanse maatskappye, wat wissel van McDonald&#8217;s, Pepsi en General Motors geskep.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar selfs al het die totale volume in handel gegroei, het die relatiewe belangrikheid van die VSA in Brasili\u00eb se ekonomie afgeneem. China het die VSA as Brasili\u00eb se grootste handelsvennoot en &#8216;n nuwe belegger verbygesteek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Brasili\u00eb is glo bekommerd oor wat hulle sien as &#8220;ongebalanseerde&#8221; handel met China, wat Brasili\u00eb se kommoditeite maar min van sy vervaardigde goedere invoer. Die VSA in teenstelling is een van die grootste markte vir Brasiliaanse vliegtuie naamlik Embraer, een van Latyns-Amerika se vlagskip-industri\u00eble maatskappye.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verhoudings tussen leiers van die VSA en Brasili\u00eb is delikaat veral oor kwessies in die Midde-Ooste.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Belangrikste egter, sal formele Amerikaanse ondersteuning vir Brasili\u00eb se aspirasies wees om aan te sluit by die Veiligheidsraad. Sommige meen dat hierdie soort van erkenning as &#8216;n gelyke vennoot Brasili\u00eb tot groter verantwoordelikheid in internasionale kwessies sal roep.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/62806-pamyatnik-ivanu-sirko-popolnil-ryady-dostoprimechatelnostej-xarkova.html\">\u041b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Wanneer die Amerikaanse president Barack Obama sy Brasiliaanse eweknie, Dilma Rousseff, volgende week ontmoet, sal hy &#8216;n nuwe geleentheid h\u00ea om die grootste land in Suid-Amerika te sjarmeer. Die hardnekkige handelsgeskille en verskille in benadering tot geopolitiek het tradisioneel die dominante magte van die Amerikas se verhouding vertroebel. Brasili\u00eb vra erkenning van die VSA vir &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12362\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Sal Obama Brasili\u00eb sjarmeer?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-12362","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12362","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12362"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12362\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12362"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12362"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12362"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}