{"id":1236,"date":"2008-01-21T08:01:30","date_gmt":"2008-01-21T08:01:30","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=1236"},"modified":"2008-01-21T08:01:30","modified_gmt":"2008-01-21T08:01:30","slug":"kovsiestudente-bekla-koshuisintegrasie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=1236","title":{"rendered":"Kovsiestudente bekla koshuisintegrasie"},"content":{"rendered":"\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die VF Plus Kovsies het dit duidelik gemaak dat gedwonge integrasie slegs kosmeties van aard is en dat d&iacute;t die klem op ras en rassisme plaas.&nbsp; Die UB het dit nou aan die studente bewys deurdat hulle omkoopgeld beskikbaar stel om te probeer om lewe in &lsquo;n lyk te blaas.&nbsp; Dit gaan ook nie slaag nie en plaas die klem net nog verder op ras.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Dit is &#329; tragedie dat studente nou omgekoop moet word om te integreer.&nbsp; Volgens berekeninge, blyk dit dat die UV &lsquo;n verlies van bykans R 1,25 miljoen gaan ly as gevolg van die koshuis-integrasiebeleid wat bepaal dat die nie-ge&iuml;ntegreerde beddens moet leegstaan.&nbsp; Die besluit wat deur die UBD gemaak&nbsp; is om 50% afslag op koshuisgelde aan ge&iuml;ntegreerdes toe te staan, blyk om slegs &lsquo;n poging te wees om&nbsp; vir&nbsp; hierdie finansi&euml;le verlies te kompenseer. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">VF Plus Kovsies het voorts ges&ecirc; dat &ldquo;die besorgdheid van die UB, naamlik dat wit studente nie hul aanbod van akkommodasie in swart&nbsp; koshuise aanvaar nie, vanself spreek aangesien die UB nie hierdie studente genoegsaam voorberei het op die omstandighede waarin hulle hulself sal bevind nie.&nbsp; Die rede waarom wit&nbsp; studente nou uit tradisioneel swart koshuise trek, is omdat hulle onderdruk en&nbsp; geviktimiseer word en nie eens toegelaat word om hul eie taal met mekaar te praat nie.&rdquo;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Een van Frederick Fourie se drakoniese maatre&euml;ls is dat Afrikanerstudente in ge&euml;integreerde koshuise nie hul eie taal met mekaar mag praat nie omdat dit aanstoot aan die swart studente sou gee.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Volgens Wouter Wessels &ldquo;moet blanke dames in tradisioneel swart dameskoshuise vir ure voor &lsquo;n lappop mediteer, omdat hulle nie instaat is om liedjies in Afrika-tale saam te sing nie.&nbsp; Hierdie probleme het ontstaan as gevolg van die feit dat die integrasiebeleid ingestel is, sonder volledige konsultasie en genoegsame voorbereiding.&nbsp; Die studente en ook die koshuise is nie op hierdie proses voorberei nie.&nbsp; Voornemende eerstejaarstudente was nie bewus van die feit dat hy\/sy in &lsquo;n tradisioneel anders-rassige koshuis geplaas is, alvorens hy\/sy vir verblyf aangemeld het nie.&nbsp; Dus is dit nie slegs die wit student se skuld (soos wat die UB dit wil laat blyk nie) dat hy\/sy nie in &lsquo;n ge&iuml;ntegreerde koshuis aanpas nie.&nbsp; In sommige tradisioneel wit&nbsp; koshuise is daar swart&nbsp; studente geplaas wat glad nie Afrikaans of Engels magtig is nie en dit maak hierdie studente se verblyf onaangenaam.&nbsp; Dit is &lsquo;n verdere bewys dat die hele beleid nie deursigtig ge&iuml;mplementeer is nie.&rdquo;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Wessels het dit verder betreur dat &ldquo;studenteleiers nou opgesaal word om hierdie proses te laat werk en om die emosionele probleme van eerstejaars te hanteer, terwyl die UB nie op voetsoolvlak belas word&nbsp; nie.&nbsp; Die VF Plus Kovsies daag die UB uit om die koshuise te gaan besoek en sodoende die werklikheid saam met die studente te beleef.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die rede vir wanaanpassing is nie op ras gebasseer nie, maar&nbsp; eerder op kultuur en taal.&nbsp; Die&nbsp; VF Plus Kovsies, Studenteraad en studente het uit die staanspoor dit duidelik gestel&nbsp; dat kultuur- en taalverskille baie&nbsp; probleme tot gevolg mag h&ecirc; en dat dit met erns aangespreek en hanteer moet word.&nbsp; Die UB het egter nie genoegsaam gehoor gegee aan hierdie kommer en voorstelle nie.&rdquo;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Luidens Wessels se verklaring, sal &ldquo;VF Plus Kovsies voortdurend hierdie proses monitor, om sodoende toe te sien dat studente nie geviktimiseer word nie.&nbsp; Dit bly egter &lsquo;n bron van kommer en l&ecirc; VF Plus Kovsies en die studente na aan die hart.&rdquo;<\/span><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/ustanovki_dlya_zameny_zhidkostey\/\">\u0442\u0430\u043c\u0431\u043e\u0432 \u0443\u0441\u0442\u0430\u043d\u043e\u0432\u043a\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kp.ua\/incidents\/587793-v-kharkove-ot-holoda-y-poboev-umer-trekhletnyi-malchyk\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die besluit van prof. Frederick Fourie, rektor van die Vrystaatse Universiteit, om integrasie in koshuise af te dwing, veroorsaak steeds spanning op die kampus. In &#329; onlangse verwelkomingstoespraak aan ouers en studente het Fourie gedreig om enigeen wat sy beleid teenstaan van die universiteit uit te sluit.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">In weerwil van Fourie se dreigemente, hou studente aan om hul misnoe&euml; met die gedwonge-integrasieplan uit te spreek. Wouter Wessels, Leier van VF Plus Kovsies, het in &#329; verklaring ges&ecirc; dat hulle reeds gedurende 2007 gewaarsku het dat koshuisintegrasie soos deur die Universiteitsbestuur (UB) ingestel, nie doeltreffend gaan werk nie.<\/span><\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[175,1169,21089],"class_list":["post-1236","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","tag-afrikaanse-nuus","tag-kovsiestudente-bekla-koshuisintegrasie","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1236","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1236"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1236\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1236"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1236"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1236"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}