{"id":12355,"date":"2012-04-02T08:22:30","date_gmt":"2012-04-02T08:22:30","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12355"},"modified":"2012-04-02T08:22:30","modified_gmt":"2012-04-02T08:22:30","slug":"moslems-neem-beheer-van-egiptiese-lente","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12355","title":{"rendered":"Moslems neem beheer van Egiptiese lente"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die Moslem-broederskap, die Egiptiese Islamitiese groep wat reeds die land se parlement beheer, het aangekondig dat hulle &#8216;n presidensi\u00eble kandidaat sal stel in &#8216;n skuif wat waarskynlik konfrontasie met die land se milit\u00eare leiers sal laat eskaleer.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die groep het ges\u00ea Khairat al-Shater is gekies as kandidaat vir die presidensi\u00eble verkiesing van 23 Mei.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Broederskap het verlede jaar belowe dat hulle nie aan die presidensi\u00eble verkiesing sal deelneem nie in &#8216;n klaarblyklike poging om die weermag en die Weste gerus te stel dat daar nie &#8216;n Islamitiese bedreiging bestaan nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle s\u00ea nou egter hulle is gedwing om &#8216;n kandidaat te stel deur die koppigheid van die regerende milit\u00eare raad wat geweier het om die tussentydse regering af te dank.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vryheid en geregtigheid, die politieke arm van die broederskap, het net onder die helfte van die setels in die parlement ingepalm. Nour, &#8216;n ultrakonserwatiewe Islamitiese groep, beheer &#8216;n kwart van die setels. Die Broederskap is besig om steun in die regering onder leiding van Kamal Ganzouri (wat deur die weermag aangestel is) te onttrek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mahmoud Hussein, &#8216;n senior Broederskapbeampte, het ges\u00ea die besluit is geneem in reaksie op &#8220;bedreigings vir die Egiptiese rewolusie&#8221; en die land se demokratiese oorgang.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tekens van &#8216;n magstryd tussen die broederskap en die milit\u00eare raad het verlede week losgebars. Die Islamiete het gewaarsku teen &#8216;n tweede revolusie, terwyl die generaals gesinspeel het op &#8216;n moontlike terugkeer na die onderdrukkende maatre\u00ebls van die verlede gerig teen die Broederskap.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ontleders s\u00ea die magsgeskil gaan toets of die weermag in staat sal wees om in die post-Moebarak era staande te bly.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/fakty.ua\/246431-prokuratura-harkovcshiny-podozrevaet-otca-v-ubijstve-trehletnego-syna\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Moslem-broederskap, die Egiptiese Islamitiese groep wat reeds die land se parlement beheer, het aangekondig dat hulle &#8216;n presidensi\u00eble kandidaat sal stel in &#8216;n skuif wat waarskynlik konfrontasie met die land se milit\u00eare leiers sal laat eskaleer. Die groep het ges\u00ea Khairat al-Shater is gekies as kandidaat vir die presidensi\u00eble verkiesing van 23 Mei. Die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12355\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Moslems neem beheer van Egiptiese lente&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-12355","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12355","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12355"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12355\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12355"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12355"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12355"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}