{"id":12352,"date":"2012-04-01T15:11:20","date_gmt":"2012-04-01T15:11:20","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12352"},"modified":"2012-04-01T15:11:20","modified_gmt":"2012-04-01T15:11:20","slug":"gustav-5","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12352","title":{"rendered":"Alle wit name moet gaan &#8211; ANC"},"content":{"rendered":"<p>Tydens\u00a0 \u2019n \u00a0spesiale perskonferensie wat by Gallagher Estates gehou is, het die minister van kuns en kultuur, die eerbare Paul Mashathile, aangekondig dat die voorname van alle blankes in Suid-Afrika gaan verander word ter wille van transformasie en rekonsiliasie. Hierdie dramatiese skuif kom te midde van die hernude kontroversie rakende die naamveranderinge van stede en strate in Suid-Afrika.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie ANC is bewus daarvan dat daar \u2019n \u00a0tragiese onwilligheid onder witmense is om die inklusiewe kultuur van die Nuwe Suid-Afrika aan te gryp,\u201d het Mnr. Mashatile opgemerk. \u201cWare transformasie kan nie doeltreffend bereik word terwyl lede van \u2019n \u00a0bepaalde ras agter Eurosentriese name skuil nie. Om \u2019n \u00a0wit voornaam gekoppel met \u2019n \u00a0wit van te h\u00ea, getuig van \u2019n \u00a0houding van Wit Superioriteit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dis eers wanneer ons name uit dieselfde tradisie het, wat ons mekaar as ware broers en susters kan vind op weg daarna om van Suid-Afrika die ware tuiste van alle volke te maak.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die wetsontwerp wat m\u00f4re in die Staatskoerant gepubliseer sal word, sal blankes die vergunning h\u00ea om een blanke naam en hulle van te behou. Hulle sal egter \u2019n \u00a0Afrika-naam moet kies om in samewerking met hulle oorspronklike naam te gebruik. Hierdie name moet binne \u2019n \u00a0maand by die Registrateur van Name geregistreer word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cIndien mense in gebreke bly om hulle Afrika-name volgens die wet te registreer,\u201d het Mashatile bygevoeg, \u201csal die regering name aan hulle toewys. Getroue kaders van die ANC het reeds hulle nuwe name gekies. Die eerste naam om in die nuwe formaat geregistreer word is di\u00e9 van Molefe Marthinus van Schalkwyk.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die bepaling van die Wet op die Transformasie van Voorname sal slegs die nuwe gebruik in amptelike transaksies aanvaar word. Alle identiteitsdokumente en paspoorte moet die hierdie veranderinge voor of op 1 April 2013 reflekteer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Grondwetkenner, prof. Ketlele Pierre de Vos, het ges\u00ea die regering was heeltemal binne regte om op die veranderinge aan te dring.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDit is die regering se taak om die proses van rekonsiliasie te dryf,\u201d\u00a0 het hy ges\u00ea. \u201cDiegene wat hulle te\u00ebsit moet daarop let dat sonder die gebruik van die nuwe formaat mense hulle voertuig- en ander lisensies sal verbeur en nie in staat sal wees om paspoorte te kry nie.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens berigte het die vier groot banke aangedui dat alle rekeninge binne \u2019n \u00a0jaar verander sal word na die nuwe formaat. Indien die kli\u00ebnte nie hulle eie Afrika-name sal kies nie, sal die banke di\u00e9 name wat deur die regering toegewys is, gebruik.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDit is \u2019n \u00a0kragdadige stap,\u201d het Mereki Maria Ramos, die hoofbestuurder van ABSA ges\u00ea. \u201cDie 1ste April sal in die toekoms onthou word as die dag waarop Suid-Afrika sy siel ontdek het.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die afkondiging is positief in Afrikaanse kringe ontvang.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cWat goed genoeg is vir Nelson Rolihlahla Mandela is goed genoeg vir my,\u201d het Kgatlebelo Max du Preez ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Me. Malerato Samuels, voormalig bekend as Antjie Krog, het in reaksie ges\u00ea dat sy \u201cin ekstase\u201d is. \u201cEk wil net nog uitvind hoe om van al die bagasie ontslae te raak, en dit sluit my Westerse van in.\u201d<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/test.sq.com.ua\/rus\/news\/vlast\/13.09.2010\/a_filchakov_naznachen_prokurorom_dergachevskogo_rajona\/\">\u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Tydens\u00a0 \u2019n \u00a0spesiale perskonferensie wat by Gallagher Estates gehou is, het die minister van kuns en kultuur, die eerbare Paul Mashathile, aangekondig dat die voorname van alle blankes in Suid-Afrika gaan verander word ter wille van transformasie en rekonsiliasie. Hierdie dramatiese skuif kom te midde van die hernude kontroversie rakende die naamveranderinge van stede en &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12352\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Alle wit name moet gaan &#8211; ANC&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12352","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12352","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12352"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12352\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12352"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12352"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12352"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}