{"id":12346,"date":"2012-04-01T07:09:34","date_gmt":"2012-04-01T07:09:34","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12346"},"modified":"2012-04-01T07:09:34","modified_gmt":"2012-04-01T07:09:34","slug":"ons-gaan-ook-struggle-liedjies-sing-se-afrikaanse-organisasies","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12346","title":{"rendered":"Ons gaan ook &#8216;struggle&#8217;-liedjies sing, s\u00ea Afrikaanse organisasies"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Tydens \u2018n spesiale bosberaad tussen die ANC en invloedryke Afrikaanse organisasies, is daar besluit dat blankes meer \u201cstruggle\u201d-liedjies moet leer. Verreikende besluite is ook oor die herstandaardisering van Afrikaans geneem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die bosberaad is Vrydag en Saterdag op \u2018n wildsplaas naby Modimolle gehou. Verteenwoordigers van Solidariteit, Naspers, die Afrikaanse Taalraad, die Akademie en die Afrikaanse Handelsinstituut het saam met die ANC se kulturele lessenaar vergader om maniere te ondersoek waarop versoening in die land bevorder kan word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Prof. Jakes Gerwel, direkteur van Naspers en Media24, het ges\u00ea: \u201cOns het besluit om namens alle Afrikaanses die ANC te nader om opnuut ons verbintenis tot nasiebou en versoening te bevestig. N\u00e1 \u2018n openhartige gesprek, het ons konsensus verkry dat veral blankes voortaan op sigbare wyse bygestaan moet word om \u2018struggle\u2019-liedjies aan te leer en te sing.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vergadering het kennis geneem van onlangse verregse besware teen die liedjie \u201cSkiet die Boer\u201d wat deur president Jacob Zuma tydens die ANC se eeufeesvieringe op 8 April te Bloemfontein gesing is. \u201cSo \u2018n liedjie moet binne konteks gesien word, as deel van ons gemeenskaplike kultuur,\u201d het me. Esmar\u00e9 Weideman, besturende direkteur van Media24, ges\u00ea. \u201cOns moet verstaan waarvandaan ons kom en waarheen ons op pad is. Blankes sal groter begrip vir sulke vryheidsliedere kry as hulle dit self aanleer en begin sing.\u201d<\/p>\n<p>{youtube}QCILT7NhmIk{\/youtube}<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, wat onlangs die Markus Viljoen-medalje vir joernalistieke prestasie aan Zelda Jongbloed van Rapport, asook die Hertzogprys vir drama aan Adam Small toegeken het, het in \u2018n aparte verklaring ges\u00ea: \u201cDeur die bekroning van twee prominente bruin figure vanjaar, wil die Akademie opnuut sy verbintenis tot die re\u00ebnboognasie en die transformasie van die Afrikaanse kultuur beaam.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Akademie sal voortaan saam met die RadioSondergrense werk om Afrikaans te herstandaardiseer. \u201cDie beeldryke Kaapse taal van Adam Small moet ook gesien en geh\u00f3\u00f3r word, veral oor die radio. Ons moet veral enige sprake van taalsuiwerheid finaal die nek inslaan,\u201d het dr. Dion\u00e9 Prinsloo, besturende direkteur van die Akademie, ges\u00ea. Die Akademie se Taalkommissie, wat reeds 500 Engelse woorde in \u2018n bylaag by die Afrikaanse Woordelys en Spelre\u00ebls gevoeg het, sal in sy volgende uitgawe die aantal Engelse woorde tot \u201cten minste 5000\u201d verhoog en hulle terselfdertyd by die hoofwoordelys inlyf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Onder leiding van me. Lynette Francis van RSG is daar in aanloop tot die bosberaad \u2018n radiodebat oor die transformasie en herstandaardisering van Afrikaans gehou. Die hoof van Afrikaanse Radio by die SAUK, Magdaleen Kruger, het insgelyks tydens di\u00e9 debat verklaar dat Afrikaans van sy \u201capartheidsverlede gesuiwer moet word\u201d en nie meer volgens blanke norme oor die radio gepraat moet word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mnre. Mandla Langa en Mongane Serote van die ANC se kulturele lessenaar het ges\u00ea hulle \u201cis be\u00efndruk deur die bereidwilligheid van Afrikaanses om ook deel te h\u00ea aan ons ryk struggle-erfenis. Ons is besig om begrip vir mekaar te ontwikkel. Dit kan net beter gaan as ons mekaar se kulture respekteer.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dr. Flip Buys van Solidariteit, Afriforum, Dagbreektrust, Virseker, die Virsekertrust, Radio Pretoria, die FAK, Soltech, Akademia en die Noordwes-universiteit het sy waardering uitgespreek vir die goeie gees waarin die vergadering plaasgevind het. \u201cOns veg nie vir \u2018n beter verlede nie, maar vir \u2018n beter toekoms,\u201d het hy veklaar. \u201cS\u00e1\u00e1m is ons tot veel meer in staat as apart van mekaar.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Buys het onlangs \u2018n eredoktorsgraad van die Noordwes-universiteit se Potchefstroom-kampus in ekonomie ontvang met die luisterryke geleentheid wat deur Dagbreektrust geborg is. In sy verklaring n\u00e1 gister se bosberaad het hy gemeen: \u201cSoos ek tydens my gradeplegtigheid op Potchefstroom ges\u00ea het: \u2018Soliforum en Cosatu het dieselfde einddoelwit: \u2018n beter Suid-Afrika. Ons praat saam, staak saam en stem saam.\u2019 Nou moet ons nog net saamsing.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Me. Esmar\u00e9 Weideman van Media24 sal sorg dat daar ten minste een \u201cstruggle\u201d-liedjie soos \u201cSkiet die Boer\u201d of \u201cHulle is honde, maak hulle dood\u201d by die jaarlikse Huisgenoot-skouspel gesing word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cOns is almal Suid-Afrikaners. Daarom moet ons dieselfde liedere sing en \u2018n gemeenskaplike betekenis daarin vind,\u201d het sy ges\u00ea.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/inform-ua.info\/weekly-review\/8-dopolnytelnkh-usluh-karhoperevozchyka-o-kotorkh-v-ne-znaly\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u043a\u0438\u0434\u0430\u043b\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Tydens \u2018n spesiale bosberaad tussen die ANC en invloedryke Afrikaanse organisasies, is daar besluit dat blankes meer \u201cstruggle\u201d-liedjies moet leer. Verreikende besluite is ook oor die herstandaardisering van Afrikaans geneem. Die bosberaad is Vrydag en Saterdag op \u2018n wildsplaas naby Modimolle gehou. Verteenwoordigers van Solidariteit, Naspers, die Afrikaanse Taalraad, die Akademie en die Afrikaanse Handelsinstituut &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12346\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Ons gaan ook &#8216;struggle&#8217;-liedjies sing, s\u00ea Afrikaanse organisasies&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-12346","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12346","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12346"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12346\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12346"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12346"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12346"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}