{"id":12344,"date":"2012-04-01T04:58:20","date_gmt":"2012-04-01T04:58:20","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12344"},"modified":"2012-04-01T04:58:20","modified_gmt":"2012-04-01T04:58:20","slug":"ryksdienaar-wil-weet-of-sy-kaffer-is","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12344","title":{"rendered":"Ryksdienaar wil weet of sy &#8216;kaffer&#8217; is"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Lulu Xingwana, minister van vroue, kinders en mense met gestremdhede, se terugreis van die <em>Common\u00adwealth Africa Regional Colloquium<\/em> uit Ghana, het haar duidelik onder die indruk gelaat dat sy die Empaaier dien en dienooreenkomstig behandel moet word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die geleentheid wat Xingwana bygewoon het<em>, Women Leaders as Agents of Change<\/em> is gere\u00ebl deur die Statebondsekretariaat se genderafdeling en die regering van Ghana onder die aanvoering van die Britse regering.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens di\u00e9 re\u00ebling kan &#8216;n land soewerein wees \u00e9n &#8216;n gewillge slaaf van die Britse Ryk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Xingwana het medepassasiers Donderdag op &#8216;n SAL-vlug vermaak toe sy op &#8216;n wit lugwaardin begin skel het omdat di\u00e9 nie haar ekonomiese klassitplek na sakeklas wou opgradeer nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hou jou bek! Hou jou bek! Is dit omdat ek &#8216;n kaffer is?&#8221; Die beswaarde minister was duidelik ongelukkig dat haar Gemenebesstatus nie genoeg indruk kon maak nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vlug het Donderdagaand van Accra in Ghana na Johannesburg vertrek. Me. Dileseng Koetle, SAL-woordvoerder, het die onsmaaklike voorval bevestig en om verskoning gevra vir die wit lugwaardin se optrede.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;SAL is spyt en vra die minister om verskoning dat dit nie moontlik was om haar &#8216;n plek in sakeklas te gee nie. Die SAL het &#8216;n beleid van geen verdraagsaamheid teenoor enige vorm van rassisme.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Xingwana is &#8216;n platinumkaarthouer van SAL se program vir gereelde passasiers. Dit beteken sy kan &#8216;n opgradering van haar ekonomiese klas-kaartjies na sakeklas kry mits daar &#8216;n sitplek beskikbaar is.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Die minister het die &#8220;ongeskikte en disrespekvolle houding van die wit SAL-personeellid&#8221; veroordeel en ges\u00ea die optrede en woorde aan haar toegedig is &#8216;n versinsel. Sy het nooit die woord &#8220;kaffer&#8221; gebruik of geskree soos kamtige &#8220;ooggetuies&#8221; beweer nie, s\u00ea sy.<\/div>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/fakty.ua\/246431-prokuratura-harkovcshiny-podozrevaet-otca-v-ubijstve-trehletnego-syna\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Lulu Xingwana, minister van vroue, kinders en mense met gestremdhede, se terugreis van die Common\u00adwealth Africa Regional Colloquium uit Ghana, het haar duidelik onder die indruk gelaat dat sy die Empaaier dien en dienooreenkomstig behandel moet word. Die geleentheid wat Xingwana bygewoon het, Women Leaders as Agents of Change is gere\u00ebl deur die Statebondsekretariaat se &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12344\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Ryksdienaar wil weet of sy &#8216;kaffer&#8217; is&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12344","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12344","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12344"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12344\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12344"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12344"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12344"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}