{"id":12341,"date":"2012-03-31T08:03:43","date_gmt":"2012-03-31T08:03:43","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12341"},"modified":"2012-03-31T08:03:43","modified_gmt":"2012-03-31T08:03:43","slug":"basson-het-geen-regte-oortree-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12341","title":{"rendered":"Basson het geen regte oortree nie"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Kardioloog Wouter Basson het nooit menseregte of mediese etiese standaarde oortree toe hy die hoof van Suid-Afrika se chemiese oorlogvoering was nie, het die Raad vir Gesondheidsberoepe Vrydag gehoor.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Voormalige geneesheer-generaal Niel Knobel het ges\u00ea hy stem nie saam met die siening van die Amerikaanse mediese etiekdeskundige Steven Miles dat Basson verskeie W\u00eareld Mediese Vereniging (WMV) regulasies oortree het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Basson staar vier aanklagte van onprofessionele en onetiese gedrag in die gesig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die aanklagte hou verband met sy optrede as &#8216;n mediese dokter toe hy die hoof van die land se chemiese en biologiese oorlogvoeringnavorsingsprogram vir die weermag in die 1980&#8217;s en vroe\u00eb 1990&#8217;s was.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy word daarvan beskuldig dat hy oneties opgetree in die 1980&#8217;s deur samewerking in die grootskaalse vervaardiging van mandrax en koka\u00efen, en traangaswapens en die verskaffing daarvan aan rebelleleier leier Jonas Savimbi tydens die Angolese oorlog.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy word ook daarvan beskuldig dat hy oneties optree het deur die verskaffing van stowwe vir oorgrensontvoerings en sianied-kapsules vir selfmoord.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Knobel s\u00ea Basson was ontplooi as &#8216;n spesialemagsoldaat gedurende daardie tyd en nie &#8216;n mediese dokter nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;As hy as &#8216;n soldaat ontplooi word en hy dra &#8216;n wapen, is hy geregtig om homself en sy kollegas te verdedig in &#8216;n geveg as hy deel van &#8216;n gevegseenheid is en daar is geen dokter-pasi\u00ebnt-verhouding nie,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;As een van sy kollegas gewond raak en hy gee aandag aan hom, dan het hy opgetree as &#8216;n mediese dokter.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea die oorlog in Angola was nie konvensionele een nie, want die opponerende magte het nie internasionale verdrae en konvensies erken nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Omstandighede kan lei tot &#8216;n situasie waar etiek in &#8216;n tyd van oorlog nie altyd dieselfde is as in &#8216;n tyd van vrede nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea hy beskou dit nie as oneties vir &#8216;n mediese dokter wat &#8216;n soldaat van &#8216;n sianiedkapsule onder sekere omstandighede voorsien nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Knobel het aangevoer dat mediese konvensies en etiek verander het met die ontwikkeling van nuwe tegnologie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;In ons land was dit heeltemal onwettig om &#8216;n aborsie uit te voer. Vandag as &#8216;n dokter in &#8216;n staatshospitaal weier om &#8216;n aborsie uit te voer, sal hy of sy waarskynlik afgedank word. Ons etiese re\u00ebls verander soos wat ons aangaan,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek is &#8216;n lid van die WMV, maar ons moet besef dit nie &#8216;n perfekte w\u00eareld is waarin ons leef nie. Houdings verandering en die w\u00eareld waarin ons leef verander saam daarmee.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea die doel van die chemiese oorlogvoeringsprogram was nog altyd om &#8216;n defensiewe vermo\u00eb te ontwikkel sonder die gebruik van dodelike of skadelike stowwe.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het getuig dat die navorsingsmateriaal wat onder die program versamel is, nog steeds beskou word as &#8216;n nasionale bate en dat die voormalige president Nelson Mandela die veilige bewaring van die materi\u00eble en die voortsetting van die verdedigende chemiese oorlogvoeringsprogram in 1997 goedgekeur het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verhoor is uitgestel tot 25 September.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/datakam.com.ua\/object\/filchakov-aleksandr\">\u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Kardioloog Wouter Basson het nooit menseregte of mediese etiese standaarde oortree toe hy die hoof van Suid-Afrika se chemiese oorlogvoering was nie, het die Raad vir Gesondheidsberoepe Vrydag gehoor. Voormalige geneesheer-generaal Niel Knobel het ges\u00ea hy stem nie saam met die siening van die Amerikaanse mediese etiekdeskundige Steven Miles dat Basson verskeie W\u00eareld Mediese Vereniging &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12341\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Basson het geen regte oortree nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12341","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12341","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12341"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12341\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12341"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12341"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12341"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}