{"id":12334,"date":"2012-03-30T06:07:14","date_gmt":"2012-03-30T06:07:14","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12334"},"modified":"2012-03-30T06:07:14","modified_gmt":"2012-03-30T06:07:14","slug":"hertzogprys-is-dwase-politiekery","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12334","title":{"rendered":"Hertzogprys is &#8216;dwase politiekery&#8217;"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die raad van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns het op Vrydag 23 Maart die Hertzogprys vir 2012 aan die digter-dramaturg-skrywer, Adam Small, vir sy drama-oeuvre toegeken. Di\u00e9 besluit is &#8216;n politieke een en dwaas, s\u00ea skrywers en uitgewers.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Adam Small vier vanjaar sy 75ste verjaardag. Hy het reeds in 2009, die SA Akademie se eeufeesjaar, ook die Akademie se Eeufeesmedalje vir sy hele oeuvre ontvang.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die aankondiging van die toekenning is met min entoesiasme by die lesende Afrikaanse publiek begroet. By die Akademie egter, het die vreugdevure glo hoog gebrand oor &#8216;n &#8220;eenparige besluit&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dr Michael le Cordeur stel dit duidelik: &#8220;Ek was verlede week die eerste keer in my lewe deel van die Akademieraad  se vergadering. En ek het my stem helder en duidelik laat opklink ten  gunste daarvan dat die Hertzogprys aan Adam Small toegeken word. Ons kon  kwalik ons blydskap beteuel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;In sy literatuurgeskiedenis het JC Kannemeyer <em>Kanna hy k\u00f4 hystoe<\/em> vermeld saam met die belangrikste internasionale dramaturge in die w\u00eareld.&nbsp; Die Hertzogprys is die hoogste liter\u00eare onderskeiding wat die SA Akademie kan toeken.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nicol Stassen, uitgewer, het intussen beswaar gemaak oor die toekenning. Stassen s\u00ea die reglement maak net voorsiening vir werke wat die afgelope drie jaar verskyn het.<\/p>\n<p>Le Cordeur is briesend vir die uitgewer wat &#8220;dink soos \u2019n kapitalis&#8221;. Hy het Stassen daarvan beskuldig dat hy sy boeke wil bevorder vir eie gewin en uit &#8216;n apartheidsverlede argumenteer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons moet die foute van die verlede regmaak,&#8221; meen le Cordeur. Hy het nie uitgebrei oor die stand van die Afrikaanse drama as die Hertzogprys aan &#8216;n 75-jarige persoon toegeken word wat jare laas &#8216;n nuwe werk geproduseer het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Skrywers wat nie aan die Akademie se onverkwiklike en &#8220;dwase politiekery&#8221; wou deelneem nie, het aan Praag ges\u00ea die instelling is deur bruin intellektuele oorgeneem onder leiding van dr. Dion\u00e9 Prinsloo.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dr. Prinsloo dien ook op Afriforum se direksie.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/04.09.2017\/kak_biznesu_vybrat_gruzoperevozchika_sovety_eksperta_po_kargo\">topcargo \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b \u0441\u043e\u0442\u0440\u0443\u0434\u043d\u0438\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die raad van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns het op Vrydag 23 Maart die Hertzogprys vir 2012 aan die digter-dramaturg-skrywer, Adam Small, vir sy drama-oeuvre toegeken. Di\u00e9 besluit is &#8216;n politieke een en dwaas, s\u00ea skrywers en uitgewers. Adam Small vier vanjaar sy 75ste verjaardag. Hy het reeds in 2009, die SA Akademie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12334\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Hertzogprys is &#8216;dwase politiekery&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-12334","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12334","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12334"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12334\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12334"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12334"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12334"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}