{"id":12325,"date":"2012-03-29T13:12:54","date_gmt":"2012-03-29T13:12:54","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12325"},"modified":"2012-03-29T13:12:54","modified_gmt":"2012-03-29T13:12:54","slug":"sa-weer-afgegradeer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12325","title":{"rendered":"SA weer afgegradeer"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die regering en ontleders het die &#8220;harde&#8221; jongste afgradering van Suid-Afrika se ekonomiese vooruitsigte, sy derde in vier maande, gekritiseer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Standard &amp; Poor&#8217;s het die land se ekonomiese vooruitsigte gister van stabiel na negatief afgegradeer, en het sosiale onrus en voorgesette politieke debat uitgesonder as kwelpunte.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Amerikaanse agentskap het ges\u00ea die vooruitsigte is donker omdat ho\u00eb werkloosheid en die opgeblase regeringslonewetsontwerp sal waarskynlik deel wees van 2014 se nasionale verkiesingsdebat en kan druk op die ANC uitoefen om beleid aan te pas.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">S &amp; P se aankondiging is gemaak slegs &#8216;n paar weke nadat die minister van finansies, Pravin Gordhan, graderingsagentskappe gekritiseer het omdat hulle Suid-Afrika nie genoeg krediet vir bestuur op &#8216;n teen-sikliese wyse gee nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het agentskappe beskuldig daarvan dat hulle hul eie swakhede ignoreer, soos hul versuim om in 2008 die Europese ekonomiese krisis te voorspel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die markte het gereageer op gister se afgradering met die rand wat meer as 1,3% teenoor die dollar gedaal het en die swakste van &#8216;n mandjie van 20 ontluikende markte se geldeenhede was.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Staatseffekte het die vorige dag se verliese voortgesit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Politieke debat en &#8216;n kragtige uitruil van idees oor die beleidsopsies is deel van die vesel van &#8216;n demokratiese bestel. Dit kan nie as politieke onstabiliteit voorgestel word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die regering sal voortgaan om groter ekonomiese groei en werkskepping by die kern van sy ekonomiese beleid in &#8216;n deursigtige beleggings- en volhoubare fiskale raamwerk te plaas.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ontleders waarsku dat dit &#8216;n aanduiding van die gebrek aan vertroue wat heers in die internasionale gemeenskap is dat die &#8220;gematigde vleuel&#8221; &#8211; Zuma, Gordhan en Trevor Manuel &#8211; kan voortgaan om te verseker dat Suid-Afrika se bestaande ekonomiese beleid in plek bly.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ekonoom Chris Hart s\u00ea die afgradering irriteer hom. &#8220;Dit [die beoordeling] irriteer my. As jy kyk na ons instellings en prosedures, en die feit dat die regering nie aangedui het dat hy sy ekonomiese beleid sal verander nie, dink ek nie die gradering is regverdig nie,&#8221; het Hart ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;As jy kyk na ons instellings, ons prosedures en die kwaliteit van ons plaaslike regeringsverkiesings verlede jaar, sal jy sien dat dit nie moontlik is dat ons uitkyk sal be\u00efnvloed word deur &#8216;n politieke debat nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jeff Gable, ekonoom by Absa Capital, het egter ges\u00ea: &#8220;Die agentskappe s\u00ea die regering moet &#8216;n plan saamstel wat sal handel met werkloosheid en ongelykheid.&#8221;<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/glavnoe.ua\/news\/n214753\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die regering en ontleders het die &#8220;harde&#8221; jongste afgradering van Suid-Afrika se ekonomiese vooruitsigte, sy derde in vier maande, gekritiseer. Standard &amp; Poor&#8217;s het die land se ekonomiese vooruitsigte gister van stabiel na negatief afgegradeer, en het sosiale onrus en voorgesette politieke debat uitgesonder as kwelpunte. Die Amerikaanse agentskap het ges\u00ea die vooruitsigte is donker &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12325\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;SA weer afgegradeer&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[85],"tags":[],"class_list":["post-12325","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c76-sake"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12325","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12325"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12325\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12325"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12325"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12325"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}