{"id":12324,"date":"2012-03-29T13:09:32","date_gmt":"2012-03-29T13:09:32","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12324"},"modified":"2012-03-29T13:09:32","modified_gmt":"2012-03-29T13:09:32","slug":"vf-loods-e-tolprotesaksie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12324","title":{"rendered":"VF+ loods e-tolprotesaksie"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die Vryheidsfront Plus, saam met die Nasionale Belastingbetalersunie (NBU), die Suid-Afrikaanse Woonwa Assosiasie (SAWA) en motorfietsryers van verskeie klubs, loods op Donderdagoggend, 28 Maart 2012, om 07:00 &#8216;n protesaksie teen die Gauteng e-tolselsel. Die protesaksie sal &#8216;n aaneenlopende proses wees wat deur die loop van April 2012 sal voortgaan ten einde aan die regering te wys dat die publiek nie gene\u00eb is met die besluit om met die e-tolstselsel voort te gaan nie.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons wil die regering dwing om die tolstelsel heeltemal af te skaf. Die regering moet verstaan dat die publiek se weerstand teen die stelsel nie sal weggaan nie. Daarom loods ons &#8216;n protesaksie wat uit verskillende elemente gaan bestaan en oor &#8216;n tydperk van &#8216;n maand gaan ontvou,&#8221; het adv Anton Alberts, VF Plus parlement\u00eare woordvoerder oor vervoer, ges\u00ea. &#8220;Ons glo dat die algemene protes teen die tolstelsel ook die kiem gaan dra vir die stelselmatige ontwikkeling van &#8216;n algemene belastingprotes teen buitensporige belastings en swak dienslewering&#8221; het Alberts bygevoeg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die protesaksie sal uit die volgende elemente bestaan:<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00b7        Vanaf 07:00 op Donderdag 28 Maart 2012 sal &#8216;n konvooi van karavane, motors en motorfietse met protesbaniere op die snelwe\u00eb om Johannesburg en tussen Johannesburg en Pretoria ry.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00b7        Deur die loop van April sal die aksie herhaal word indien die regering nie positief reageer nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00b7        Daar sal op verskeie naweke &#8216;n blikskudaksie by besige verkeerskruisings gehou word waartydens motoriste enige kleingeld vir die regsfonds kan skenk in ruil vir protesplakkers.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00b7        Die VF Plus Jeug sal ook virtuele protesoptogte reel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Alle motoriste word uitgenooi om agter die konvooi met hulle ligte aan te ry. Die konvooi vertek om 07:00 van die Shell Ultra City op die Ben Schoeman hoofweg na Johannesburg .<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/www.unian.net\/politics\/1047546-prokuror-harkova-uvolilsya-po-sobstvennomu-jelaniyu.html\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Vryheidsfront Plus, saam met die Nasionale Belastingbetalersunie (NBU), die Suid-Afrikaanse Woonwa Assosiasie (SAWA) en motorfietsryers van verskeie klubs, loods op Donderdagoggend, 28 Maart 2012, om 07:00 &#8216;n protesaksie teen die Gauteng e-tolselsel. Die protesaksie sal &#8216;n aaneenlopende proses wees wat deur die loop van April 2012 sal voortgaan ten einde aan die regering te &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12324\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;VF+ loods e-tolprotesaksie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-12324","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12324","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12324"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12324\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12324"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12324"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12324"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}