{"id":12321,"date":"2012-03-29T05:26:31","date_gmt":"2012-03-29T05:26:31","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12321"},"modified":"2012-03-29T05:26:31","modified_gmt":"2012-03-29T05:26:31","slug":"smeerseksaanklagte-verdiep-om-gewese-imf-hoof","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12321","title":{"rendered":"Smeerseksaanklagte verdiep om gewese IMF-hoof"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Regter gaan nie nou besluit of die aanklag teen Dominique Strauss-Kahn, die gewese IMF-hoof, wat glo &#8216;n hotelwerker seksueel aangerand het, verwerp moet word nie.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Regter Douglas McKeon het Woensdag in New York argumente in verband met die saak aangehoor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nafissatou \u00adDiallo, die hotelwerker, eis &#8216;n onbepaalde bedrag skadevergoeding n\u00e1 die beweerde aanval in die Sofitel-hotel in New York.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Luidens hofstukke wat haar regsverteenwoordigers ingedien het, het Strauss-Kahn haar &#8220;doelbewus, hardhandig en gewelddadig onsedelik aangerand en haar in die proses verneder, onteer en van haar waardigheid as vrou beroof&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Strauss-Kahn ontken die bewerings teen hom.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Dominique Strauss-Kahn, gewese IMF-hoof, is intussen ook aangekla oor sy beweerde betrokkenheid by &#8216;n prostitusie-kartel, het sy prokureurs ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Strauss-Kahn is aangekla nadat hy eers deur regslui in die noordelike Franse stad Lille ondervra is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hy het verklaar dat hy nie skuldig is aan die dade nie en het nie geweet het dat die vroue wat hy ontmoet prostitute is nie,&#8221; het Richard Malka, een van sy prokureurs, ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Strauss-Kahn se naam is genoem toe die polisie twee mans, wat glo noue bande met hom gehad het, in Frankryk ondersoek het op aanklagte dat hulle &#8216;n prostitusienetwerk georganiseer het en korporatiewe fondse misbruik het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy is vroe\u00ebr ondervra oor bewerings dat hy in Parys en Washington aan orgies deelgeneem het wat deur twee sakemanne betaal is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Strauss-Kahn het erken dat hy aan sommige van die partytjies deelgeneem het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar sy prokureur het ontken dat hy geweet het dat die prostitute betaal word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ondersoekbeamptes wil vasstel of Strauss-Kahn bewus was daarvan dat die vroue wat hom by partytjies in restaurante en hotelle vermaak het prostitute was.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle wil ook vasstel of hy geweet het dat die prostitute betaal is met geld van die korporatiewe fondse van &#8216;n groot konstruksiemaatskappy.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Strauss-Kahn het aan die polisie ges\u00ea hy het nie geweet die vroue is prostitute nie omdat hy deur senior polisiebeamptes aan hulle bekendgestel is.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/test.sq.com.ua\/rus\/news\/vlast\/13.09.2010\/a_filchakov_naznachen_prokurorom_dergachevskogo_rajona\/\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Regter gaan nie nou besluit of die aanklag teen Dominique Strauss-Kahn, die gewese IMF-hoof, wat glo &#8216;n hotelwerker seksueel aangerand het, verwerp moet word nie. Regter Douglas McKeon het Woensdag in New York argumente in verband met die saak aangehoor. Nafissatou \u00adDiallo, die hotelwerker, eis &#8216;n onbepaalde bedrag skadevergoeding n\u00e1 die beweerde aanval in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12321\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Smeerseksaanklagte verdiep om gewese IMF-hoof&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-12321","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12321","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12321"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12321\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12321"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12321"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12321"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}