{"id":12319,"date":"2012-03-29T04:21:19","date_gmt":"2012-03-29T04:21:19","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12319"},"modified":"2012-03-29T04:21:19","modified_gmt":"2012-03-29T04:21:19","slug":"vanuit-die-burger-se-muwwe-ideekerker-liberale-demokrasie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12319","title":{"rendered":"Vanuit Die Burger se muwwe ideekerker: &#8216;liberale demokrasie&#8217;?"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2012\/02\/roodt_fbfoto.jpg\" \/>Die lees van Leopold Scholtz se jongste rubriek, het my genoop om soos volg te reageer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Beste Schollie,<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dankie vir jou bydrae tot absurde humor in Afrikaans deur jouself in <a href=\"http:\/\/www.beeld.com\/Rubrieke\/Gasrubriekskrywers\/n-Ramp-as-die-idees-slae-kry-20120327\" target=\"_blank\">Beeld\/Die Buiger<\/a> as &#8216;n &#8220;liberale demokraat&#8221; te beskryf. Ek het amper van my stoel af  geval soos ek lag. Dink net daaraan: die &#8220;Tea Party wyk&#8230; af van die  hoofstroom van die Westerse beskawing \u2013 in elk geval sedert die  Verligting&#8221;!<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Watter Verligting is dit? Is dit die verligting dat jy en jou  kollegas by Die Buiger vanuit jul totalit\u00eare monopolie kan uitsaai,  belaster, verguis en kan verdag maak sonder dat julle hoegenaamd deur  jul slagoffers tot verantwoording geroep kan word? En sonder dat ons  ooit die reg op repliek ontvang, tensy ons weke lange onderonsies met  julle via die Persombudsman en ander tribunale voer?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek wag nog in spanning dat jy my al die wetenskaplike IK-studies  deurstuur waarin die &#8220;gediskrediteerde&#8221; sielkundiges en IK-spesialiste,  skrywers van <a target=\"_blank\" href=\"http:\/\/en.wikipedia.org\/wiki\/The_Bell_Curve\">The Bell Curve<\/a> en ander, weerl\u00ea word wat bevind het dat  Afro-Amerikaners oor &#8216;n gemiddelde intelligensieko\u00ebffisi\u00ebnt van 85  beskik. Ek sal seker nog baie lank daarvoor moet wag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Intussen deel ek jou maar in by die NFM (&#8220;Non-Fox Media&#8221;) waarvan Ann  Coulter in haar jongste rubriek <a target=\"_blank\" href=\"http:\/\/www.anncoulter.com\/columns\/2012-03-28.html#read_more\">Post-racial lynch mob<\/a> praat, na aanleiding van die Trayvon  Martin-geval in die VSA.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Terwyl duisende mense in Suid-Afrika  gruwelik vermoor, verkrag en verontmenslik word, sit jy en jou kollegas  jul tipe figuurlike halssnoermoord op kritici van hierdie bestel voort  en voer met bewende wysvinger jul heksejag teen die spreekwoordelike  &#8220;rassis onder elke bed&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek weet nie watter definisie van verdraagsaamheid (die Latinisme  &#8220;toleransie&#8221; is seker bedoel om jouself &#8220;geleerd&#8221; te laat voorkom) jy  gebruik nie, maar as jy hoegenaamd al enige van die negentiende-eeuse  liberale filosowe gelees het, sou jy as lid van die skuim-om-die-mond-<wbr><\/wbr>rasseinkwisiteurs vanuit die Heeren se gracht dalk minder fanaties jou stelletjie dogmas aan ons opgedring het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Terloops, is dit nie &#8220;rassisties&#8221; om van &#8216;n &#8220;Westerse beskawing&#8221; te  praat nie? Soos jou kollega en geesgenoot Mad Max du Preez al vir ons in  sy geleerde boeke &#8211; wat ewe intellektueel verblindend as jou  Buiger-rubrieke is &#8211; verduidelik het, is die Westerse kultuur uit Afrika  en veral Egipte &#8220;gesteel&#8221;. N\u00e1 grondhervorming kom kultuurhervorming, of  dalk daarvoor. &#8216;n Mens noem dit Afrosentrisme en dit is sekerlik hoog  mode op Stalinbos waar jou medepropagandis in Die Buiger se blaaie, die  bekwame professor Amanda Gouws, ook &#8216;n verbete forensiese ondersoek na  subliminale rassisme by blankes voer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Om Coulter te parafraseer, kan ons &#8216;n sug van  verligting slaak dat Willemientjie Potgieter en haar gesin deur twee  jong swart mans uitgewis is, en nie deur &#8216;n blanke, blou-oog-Anders  Breivik of Wit Wolf nie, anders sou julle dalk daaroor kommentaar moes  lewer. En dit sou darem afbreuk gedoen het aan ons skitterende &#8220;liberale  demokrasie&#8221; met sy ewe liberale sedebewakers soos jy wat sorg dat die  kwasi-volksmoord wat hier woed konstant met lugverfrissers vanuit die  Heeren se gracht bespuit word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Met vriendelike groete,<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Dan Roodt<\/div>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blog.bnkomi.ru\/post-34470\/\">\u0434\u0435\u043f\u0443\u0442\u0430\u0442 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die lees van Leopold Scholtz se jongste rubriek, het my genoop om soos volg te reageer. Beste Schollie, Dankie vir jou bydrae tot absurde humor in Afrikaans deur jouself in Beeld\/Die Buiger as &#8216;n &#8220;liberale demokraat&#8221; te beskryf. Ek het amper van my stoel af geval soos ek lag. Dink net daaraan: die &#8220;Tea Party &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12319\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vanuit Die Burger se muwwe ideekerker: &#8216;liberale demokrasie&#8217;?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":11943,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[41],"tags":[],"class_list":["post-12319","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c22-dan-roodt"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12319","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12319"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12319\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/11943"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12319"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12319"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12319"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}