{"id":12318,"date":"2012-03-28T14:08:32","date_gmt":"2012-03-28T14:08:32","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12318"},"modified":"2012-03-28T14:08:32","modified_gmt":"2012-03-28T14:08:32","slug":"basson-se-verhoor-verdaag-nadat-aanklaer-deurmekaar-raak","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12318","title":{"rendered":"Basson-verhoor verdaag nadat aanklaer deurmekaar raak"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die verhoor van dr Wouter Basson het Woensdag uitgerafel en moes verdaag word toe die pro forma aanklaer Salie Joubert aantygings &#8220;sonder feitelike basis&#8221; tydens kruisondervraging gemaak het.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Basson se regshulp, Jaap Cilliers het dit aan die komitee gestel dat Joubert&nbsp; verkeerde stellings maak en dat dit nie toegelaat word nie, aangesien dit &#8216;n beslissing wat vroe\u00ebr deur die professionele gedrag komitee van die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (HPCSA) geneem is, oortree.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die komitee moet uiteindelik besluit of Basson, &#8216;n praktiserende kardioloog, onprofessioneel en oneties opgetree het toe hy &#8216;n chemiese wapennavorsingseenheid bestuur het. Indien skuldig bevind word, sal Basson sy mediese lisensie verloor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dinsdag, het Joubert Basson gevra oor die Suid-Afrikaanse Weermag se ontwikkeling van onnaspeurbare mortiere wat CR-traangas bevat. Dit is aan Angolese rebellemagte onder Jonas Savimbi in die 1980&#8217;s verskaf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het dit toe aan Basson gestel dat hierdie wapens ook gebruik is vir oproerbeheer in Suid-Afrika, en ges\u00ea: &#8220;Dit is die soort van chemiese oorlog op die bevolking van hierdie land wat jy as &#8216;n dokter ondersteun het.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Basson het dit ontken.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Cilliers het ge\u00ebis dat die verklaring teruggetrek moet word, want &#8220;dit is nie in die feite voor die komitee nie&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hy het nie &#8216;n feitelike grondslag vir daardie stelling nie, en dit is in elk geval irrelevant tot die klagstaat voor hom,&#8221; het Cilliers ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Een van die aanklagte hangende teen Basson sluit die verskaffing van mortiere aan Savimbi in, maar hy is nie aangekla van die gebruik van hierdie mortiere op die algemene bevolking in Suid-Afrika nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Cilliers het ges\u00ea sedert die nuus van hierdie kommentaar die publiek bereik het, het beide die weermag en voormalige geneesheer-generaal Neil Knobel &#8211; wat later getuienis sal gee tydens die ondersoek &#8211; hul &#8220;ernstige kommer&#8221; oor hierdie bewerings uitgespreek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ook gekla dat, na aanleiding van berigte oor die ondersoek, is Twitterbladsye geskep wat beweer dat Basson en die weermag chemiese oorlogvoering teen die voorheen benadeelde mense van Suid-Afrika ingespan het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Cilliers het aangevoer dat Joubert verwys na stellings wat Basson tydens die Waarheids-en Versoeningskommissie (WVK) gemaak het in &#8216;n poging om &#8220;atmosfeer te skep&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dinsdag, het Joubert aan die komitee ges\u00ea Basson het in die verlede ges\u00ea die WVK was &#8216;n gebrekkige proses en &#8220;nie die papier werd waarop dit gedruk is nie&#8221;. Basson het ges\u00ea hy staan \u200b\u200bby daardie steling.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Cilliers het &#8216;n hofbevel die gebruik van enigiets wat Basson ges\u00ea het tydens die WVK verbied en dat, ongeag, die kommentaar irrelevant tot die aanklagte bly.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea Joubert se optrede was &#8220;heeltemal onvanpas&#8221; en het gevra dat hy die stellings terugtrek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar Joubert het geweier en ges\u00ea Cilliers se bewerings is ongegrond. Joubert het daarna volgehou maar deurmekaar geraak met wat beweer is en wat nie. Die gesprek het uitgerafel, en onsamehangend geraak en die sitting is verdaag.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/62776-interesnye-fakty-o-yurii-danilchenko.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die verhoor van dr Wouter Basson het Woensdag uitgerafel en moes verdaag word toe die pro forma aanklaer Salie Joubert aantygings &#8220;sonder feitelike basis&#8221; tydens kruisondervraging gemaak het. Basson se regshulp, Jaap Cilliers het dit aan die komitee gestel dat Joubert&nbsp; verkeerde stellings maak en dat dit nie toegelaat word nie, aangesien dit &#8216;n beslissing &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12318\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Basson-verhoor verdaag nadat aanklaer deurmekaar raak&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12318","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12318","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12318"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12318\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12318"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12318"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12318"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}