{"id":12316,"date":"2012-03-28T13:08:17","date_gmt":"2012-03-28T13:08:17","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12316"},"modified":"2012-03-28T13:08:17","modified_gmt":"2012-03-28T13:08:17","slug":"arabiese-lente-bring-geweld-na-libie-egipte","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12316","title":{"rendered":"Arabiese Lente bring geweld na Libi\u00eb, Egipte"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">N\u00e1 twee dae van geweld in die suide van Libi\u00eb is 37 mense dood, het die nuusagentskap Al Jazeera berig.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sowat 120 mense is beseer toe gevegte tussen lede van die Afrika-Tabu-etniese groep en twee Arabiese etniese groepe uitgebreek het<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die staatsbeheerde Libiese nuusagentskap het vroe\u00ebr berig dat gevegte uitgebreek het n\u00e1 die dood van &#8216;n regeringswerknemer wat tydens &#8216;n rooftog ontvoer is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mohamed Abu Saif, veiligheidshoof in die stad, het Dinsdag ges\u00ea &#8216;n afvaardiging van etniese leiers in die gebied is besig om die struweling te probeer byl\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Intussen is een persoon doodgeskiet en minstens 65 ander beseer nadat veiligheidsmagte met woedende sokkeraanhangers in Egipte se Port Said gebots het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is maar twee van die jongste voorvalle van geweld wat die Midde-Ooste teister.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">&#8220;Bevry&#8221; van Gadaffi se diktatorskap van 42 jaar, is Libi\u00eb se Sufi-Moslems onder hernieude druk van ander gewelddadige Islamiste wat hulle geloof as kettery bestempel.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Grafte wat aan Sufi&#8217;s en heiliges behoort, is in die afgelope maande deur mededingers geskend.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek is bekommerd, maar ek is nie bang nie,&#8221; s\u00ea Al-Hadad, wie se Salafiskool in Tripoli deur gewapende mans binnegeval is wat sy biblioteek verbrand het, kantoortoerusting vernietig het en die grafte van heiliges wat daar begrawe is, omgedolwe het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Op 13 Januarie, het ekstremiste met &#8216;n stootskraper deur die mure van die ou begraafplaas in die oostelike stad van Benghazi gery, grafte platgestoot asook &#8216;n nabygele\u00eb Sufiskool gesloop.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Libi\u00eb se Sufi&#8217;s is ook bekommerd dat hulle uitgestoot word polities. Baie nuwe godsdienstige amptenare het Salafi-neigings, s\u00ea hulle, en die aanstelling van Salafi-imams na moskees wat deur pro-Gaddafi predikers ontruim is, bekommer hulle. Salafi-preke is nou algemeen op die Libiese televisie en radio, s\u00ea hulle.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nuwe politieke partye is besig om opgang te maak, met inbegrip van die Moslem-broederskap wat sterk vertoon. Libiese Salafis het nog nie bekend gemaak of hulle van plan is om &#8216;n party en verkiesings, soos in Egipte te begin nie.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/chp.com.ua\/stati-partnerov\/biznes-i-uslugi\/item\/51465-poisk-postavshchika-v-kitae-realnyy-opyt-postroeniya-uspeshnogo-biznesa\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>N\u00e1 twee dae van geweld in die suide van Libi\u00eb is 37 mense dood, het die nuusagentskap Al Jazeera berig. Sowat 120 mense is beseer toe gevegte tussen lede van die Afrika-Tabu-etniese groep en twee Arabiese etniese groepe uitgebreek het Die staatsbeheerde Libiese nuusagentskap het vroe\u00ebr berig dat gevegte uitgebreek het n\u00e1 die dood van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12316\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Arabiese Lente bring geweld na Libi\u00eb, Egipte&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-12316","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12316","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12316"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12316\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12316"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12316"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12316"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}