{"id":12310,"date":"2012-03-28T09:46:02","date_gmt":"2012-03-28T09:46:02","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12310"},"modified":"2012-03-28T09:46:02","modified_gmt":"2012-03-28T09:46:02","slug":"da-en-anc-probeer-pretoria-name-kaap","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12310","title":{"rendered":"DA en ANC probeer Pretoria-name kaap"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus het bewerings deur die burgemeester van die Tshwane-metroraad, mnr. Kgosientso Ramokgopa, dat daar konsensus rondom die verandering van 27 straatname in Pretoria bestaan, ontken.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens dr. Conrad Beyers, VF Plus-raadslid, wat self by van die veelparty-gesprekke en ander onderhandelinge betrokke was, lyk dit asof die ANC en DA hierdie veelparty-forum misbruik om die skyn te wek dat daar konsensus bestaan rondom die naamsveranderinge &#8211;  terwyl dit geensins die geval is nie. Die VF Plus sal dit ernstig oorweeg om hom te onttrek van die forum indien die burgemeester voortgaan om misbruik te maak van die forum en onwaarhede te gebruik om verkeerde persepsies by die publiek oor die naamsverandering te skep.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die VF Plus het dit pertinent by vergaderings gestel dat daar eers met party-strukture gekonsulteer sal word voordat die VF Plus deel van enige ooreenkoms sal word,&#8221; het Dr. Beyers ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die DA was deurgaans in gesprekke entoesiasties oor die ANC se lys van straatname wat moet verander \u2013 die DA verander tans ook talle Afrikaansse straatname in Kaapstad. Die ANC en DA mag moontlik saamstem oor die verandering van die straatname, maar die VF Plus het op geen stadium ingestem tot die verandering van die straatname nie&#8221;, het Beyers bygevoeg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus het dit weereens benadruk dat die party sal voortgaan met gesprekke rakende &#8216;n oplossing vir die naamdispuut in Pretoria. Die party het ook ges\u00ea dat die gebrekkige openbare konsultasieproses die naamsveranderingsproses oopmaak vir hof-aksie en die VF Plus hou alle opsies oop in die verband.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti\/13.10.2017\/prokuratura_utverdila_obvinenie_harkovskomu_zastroyschiku\/\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die VF Plus het bewerings deur die burgemeester van die Tshwane-metroraad, mnr. Kgosientso Ramokgopa, dat daar konsensus rondom die verandering van 27 straatname in Pretoria bestaan, ontken. Volgens dr. Conrad Beyers, VF Plus-raadslid, wat self by van die veelparty-gesprekke en ander onderhandelinge betrokke was, lyk dit asof die ANC en DA hierdie veelparty-forum misbruik om &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12310\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;DA en ANC probeer Pretoria-name kaap&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-12310","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12310","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12310"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12310\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12310"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12310"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12310"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}