{"id":12305,"date":"2012-03-28T05:35:10","date_gmt":"2012-03-28T05:35:10","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12305"},"modified":"2012-03-28T05:35:10","modified_gmt":"2012-03-28T05:35:10","slug":"brics-hou-groot-belofte-in-vir-sa","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12305","title":{"rendered":"Brics hou groot belofte in vir SA"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die 4de sessie van die BRICS-beraad (Brasili\u00eb, Rusland, Indi\u00eb, China en Suid-Afrika) in Nieu-Delhi, Indi\u00eb, begin vandag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">President Jacob Zuma beoog om Suid-Afrika daar te posisioneer as &#8216;n globale mag wat opkomende Afrika-ekonomie\u00eb van internasionale platforms sal voorsien. Zuma sal vergesel word deur die ministers van internasionale betrekkinge en samewerking, me. Maite Nkoana-Mashabane en handel en nywerheid, dr Rob Davies.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika beskou sy lidmaatskap as &#8216;n strategiese geleentheid waardeur Afrika se belange globaal bevorder kan word. Deur BRICS, wil die land verseker dat die stem van die vasteland elders gehoor word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie jaar se beraad sal fokus op globale bestuurskwessies, wat die w\u00eareldekonomie en internasionale vrede en veiligheid insluit, sowel as volhoubare ontwikkelingskwessies, soos klimaatverandering.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die snelgroeiende opkomende ekonomie\u00eb van BRICS het &#8216;n belangrike rol om te vervul om die globale ekonomiese krisis aan te spreek, het die regering se woordvoerder, Jimmy Manyi, in &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zuma word vergesel deur &#8216;n sake-afvaardiging van meer as 50 maatskappye. Suid-Afrika sal ook poog om die ondersteuning van BRICS-vennote vir die Nuwe Vennootskap vir Afrika se Ontwikkeling (NEPAD) in die ontwikkeling van infrastruktuur te monster. Die ondersteuning sal nywerheidsinisiatiewe op die vasteland van Afrika insluit en voorspraak maak vir die hervorming van internasionale bestuursinstellings.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Manyi s\u00ea vanjaar se beraad kan groot geleenthede vir BRICS-vennote en ander Afrika-lande beteken.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons vennote by BRICS sien Suid-Afrika as &#8216;n poort na die vasteland en ons kan leiding gee oor Afrika-geleenthede vir ekonomiese ontwikkeling.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Afrika word beskou as die derde vinnigste groeiende ekonomie in die w\u00eareld, terwyl die BRICS-lande as blok nou die grootste handelsvennoot van Afrika geword het,&#8221; het Manyi ges\u00ea.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/glavnoe.ua\/news\/n214753\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die 4de sessie van die BRICS-beraad (Brasili\u00eb, Rusland, Indi\u00eb, China en Suid-Afrika) in Nieu-Delhi, Indi\u00eb, begin vandag. President Jacob Zuma beoog om Suid-Afrika daar te posisioneer as &#8216;n globale mag wat opkomende Afrika-ekonomie\u00eb van internasionale platforms sal voorsien. Zuma sal vergesel word deur die ministers van internasionale betrekkinge en samewerking, me. Maite Nkoana-Mashabane en handel &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12305\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Brics hou groot belofte in vir SA&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[85],"tags":[],"class_list":["post-12305","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c76-sake"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12305","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12305"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12305\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12305"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12305"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12305"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}