{"id":1230,"date":"2008-01-16T06:56:37","date_gmt":"2008-01-16T06:56:37","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=1230"},"modified":"2008-01-16T06:56:37","modified_gmt":"2008-01-16T06:56:37","slug":"opposisiepartye-bekommerd-oor-eskom","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=1230","title":{"rendered":"Opposisiepartye bekommerd oor Eskom"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"MsoBodyText\">&ldquo;&hellip; die minister van mineraal en energie&hellip; [moet] &#329; veelpartytaakspan aanwys om in die nasionale belang &#329; aksieplan uit te werk om die elekrisiteitskrisis in Suid-Afrika op te los,&rdquo; het hy ges&ecirc;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Hy het voortgegaan deur te s&ecirc; dat sy party ernstig bekommerd is oor Eskom se vermo&euml; om krag tydens die wintermaande te verskaf.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;Eskom word ten volle deur die staat befonds, en die ministers van mineraal- en energiesake, openbare ondernemings en uiteindelik die kabinet behoort vir hierdie ramp verantwoordelik gehou te word,&rdquo; het die DA se woordvoerder oor mineraal- en energiesake, Hendrik Schmidt, verklaar.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die DA gaan so gou moontlik vir &#329; parlement&ecirc;re debat oor die aangeleentheid vra.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;Dit is duidelik dat die oplossing van di&eacute; probleem van dringende nasionale belang is. Die onlangse reeks kragonderbrekings, wat eufemisties &lsquo;beurtkrag&rsquo; genoem word, is besig om onhoudbaar vir gewone Suid-Afrikaners te raak wat die ergste moet deurloop onder lukrake, arbitr&ecirc;re en langdurige kragonderbrekings,&rdquo; het hy ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Daar is vele probleme met die proses om elekrisiteitsverbruik te verminder.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;Eskom se onderneming om &#329; rooster vir beurtkrag regdeur die land beskikbaar te stel, werk nie. Boonop&hellip; word sekere gebiede se krag sonder kennisgewing afgesny en die kragvoorsiening aan ander gebiede word tot drie keer binne &#329; 24-uurperiode gestaak. Die situasie het ernstige finansi&euml;le implikasies vir sowel groot as klein maatskappye; enige poging om vooruit te beplan word deur ongeskeduleerde kragonderbrekings ongedaan gemaak.&rdquo;<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Schmidt s&ecirc; dat die onlangse ongeskeduleerde afskakelings by &#329; aantal kragstasies insgelyks kommerwekkend is.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;&Oacute;f sulke afskakelings illustreer &#329; gebrek aan beplanning by die onderhoud van die onderhawige kragstasies, &oacute;f dit suggereer probleme met die gehalte van die instandhouding wat uitgevoer is,&rdquo; het hy ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">casino free bonus<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/63759-dose-prokurora-aleksandra-filchakova.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u0430\u0442\u0443\u0440\u0430 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Opposisiepartye het gister hul kommer uitgespreek oor Eskom se onvermo&euml; om &#329; kragkrisis in die land te stuit, met die Vryheidsfront Plus wat gevra het dat &#329; veelpartytaakspan aangewys moet word om die situasie te hanteer.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">In &#329; brief wat aan die minister van mineraal- en energiesake, Buyelwa Sonjica, gerig is, het die VF+ se woordvoerder, Willie Spies, ges&ecirc; dit was duidelik dat die regering nie die vermo&euml; het om die huidige elektrisiteitskrisis te hanteer nie.<\/span><\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,1165,182],"class_list":["post-1230","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-opposisiepartye-bekommerd-oor-eskom","tag-streeksnuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1230","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1230"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1230\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1230"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1230"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1230"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}