{"id":12292,"date":"2012-03-27T05:52:07","date_gmt":"2012-03-27T05:52:07","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12292"},"modified":"2012-03-27T05:52:07","modified_gmt":"2012-03-27T05:52:07","slug":"lur-veroordeel-protes-by-kya-sands","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12292","title":{"rendered":"LUR veroordeel protes by Kya Sands"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Gauteng se LUR vir Gemeenskapsveiligheid Faith Mazibuko het die gewelddadige protes in Kya Sands, noord van Johannesburg Maandag veroordeel.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het ges\u00ea daar is prosedures wat gevolg moet word om toestemming vir optogte en byeenkomste te kry.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is vir seker nie geregverdig dat iemand met geweld optree of die eiendom van ander lede van die gemeenskap beskadig nie en mense word aangemoedig om hulself te wettig te gedra of met die volle mag van die wet kennis te maak,&#8221; het sy in &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons doen &#8216;n beroep op al ons lede van die gemeenskap te bly by die wet, en gebruik te maak van die wettige kanale om enige griewe wat hulle mag h\u00ea, aan te spreek.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Traangas is afgevuur by die protes van inwoners van Kya Sands Maandagmiddag, het Gautengse polisie ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Lt-kol Lungelo Dlamini het ges\u00ea &#8216;n klein groepie betogers het begin klippe gooi na die polisie by die Inadanlokasie. Die polisie het teruggeslaan deur traangas na die onordelikes te vuur, en kalmte te herstel, het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die betogers het verdaag om 13:30, maar later hergroepeer en Riverbendweg en Aghulas paaie geblokkeer, s\u00ea die Demokratiese Alliansie se wyksraadslid Matome Mafokwane.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea die polisie het met rubberkoe\u00ebls op die skare gevuur, maar Dlamini ontken dit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vroe\u00ebr, het lede van die burgemeesterskomitee (MMC) die betogers ontmoet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dan Bovu, belas met behuising het aan die gemeenskap ges\u00ea hy sal hul behoeftes vir die beplande ontwikkeling in die gebied prioritiseer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Toe het hy ges\u00ea hy sal sy dagboek nagaan om &#8216;n geskikte tyd te vind, het die betogers hom uitgejou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">MMC vir Openbare veiligheid, Matshidiso Mfikoe, het ges\u00ea &#8216;n vergadering met die inwoners se leierskap sal bel\u00ea word volgende Dinsdag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het ges\u00ea &#8216;n bre\u00eb, ge\u00efntegreerde program van ontwikkeling is nodig, en sy het ges\u00ea sy sal die provinsiale regering voor die vergadering nader oor &#8216;n langtermyn-oplossing vir probleme wat die gemeenskap in die gesig staar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons het geld nodig vir die bou van paaie, vir riolering &#8230; dit sal gekwantifiseer moet word,&#8221; s\u00ea Mfikoe.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mafokwane het ges\u00ea dat die moontlike verskuiwing van die inwoners van Inadan na die groter Kya Sand lokasie was die rede aanvanklik vir die protes.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Bovu het ges\u00ea ongeveer 2000 mense wat plak moes geskuif word, want dit was op &#8216;n vleiland en nie bevorderlik vir ontwikkeling nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ongeveer 500 betogers het gesing en stokke geswaai, maar is deur &#8216;n groot polisie-kontingent Maandag in bedwang gehou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die polisie het die Malibongwepad in die omgewing van die protes afgesper. &#8216;n Waterkanon was op bystand, maar is nie gebruik nie.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kh.depo.ua\/rus\/kh\/visnazheniy-ta-pobitiy-u-harkovi-rozsliduyut-strashnu-zagibel-tririchnogo-hlopchika-20170927647641\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Gauteng se LUR vir Gemeenskapsveiligheid Faith Mazibuko het die gewelddadige protes in Kya Sands, noord van Johannesburg Maandag veroordeel. Sy het ges\u00ea daar is prosedures wat gevolg moet word om toestemming vir optogte en byeenkomste te kry. &#8220;Dit is vir seker nie geregverdig dat iemand met geweld optree of die eiendom van ander lede van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12292\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;LUR veroordeel protes by Kya Sands&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12292","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12292","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12292"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12292\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12292"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12292"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12292"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}