{"id":12287,"date":"2012-03-26T13:42:41","date_gmt":"2012-03-26T13:42:41","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12287"},"modified":"2012-03-26T13:42:41","modified_gmt":"2012-03-26T13:42:41","slug":"da-ondersteun-oproermakers-in-kaya-sands","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12287","title":{"rendered":"DA ondersteun oproermakers in Kaya Sands"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die oproer in Kya Sands wat gelei het tot die versperring van paaie Maandag is nie &#8216;n politieke daad nie, het die DA-wyksraadslid ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Demokratiese Alliansie beheer die wyk nadat hulle dit in die onlangse verkiesing ingepalm het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Of die protes nou wettig of onwettig is, hulle kommer is legitiem, hulle optrede is geldig, maak geen fout nie,&#8221; het die DA-raadslid Matome Mafokwane ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het nie kommentaar gelewer op gerugte dat die protes deur anti-wit sentimente aangevuur word nie. Verlede week het &#8216;n wit joernalis, Greg Nicolson, en &#8216;n wit motoris vir hule lewens gevlug tydens die oproer naby Heidelberg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek wil nie glo dat dit politiek is nie, ek wil politiek hier uithaal,&#8221; het Mafokwane ges\u00ea op die toneel in Malibongwerylaan, in die noorde van Johannesburg.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Intussen is die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag Dinsdagaand by Kya Sands, noord van Johannesburg, ontplooi.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Agt gepantserde voertuie is langs die hoofpad wat lei na Kya Sands opgemerk, terwyl soldate na Uitbreiding 3 ontplooi is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Woensdag het inwoners &#8216;n optog in die gebied gelei, en het ingestem om hul protes op te skort totdat &#8216;n vergadering gehou word Maandagaand tussen raadslede en inwoners.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mafokwane het ges\u00ea hy is nie seker wat tot die hernude betogings gelei het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is duidelik dat iets moes gebeur het,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die moontlike verskuiwing van die inwoners van &#8216;n plakkerskamp of &#8220;mini-nedersetting&#8221; by die Inadan tot die groter Kya Sand-lokasie was die aanvanklike rede vir die protes.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die griewe het blykbaar ge\u00ebskaleer in eise vir behuising en basiese dienste.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit het begin met &#8216;n grief, nou word dit bo-op ander gestapel,&#8221; het Mafokwane ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Lt-kol Lungelo Dlamini het ges\u00ea die betogers blokkeer Malibongwerylaan sedert 5 uur vanmore.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Geen beserings is nog aangemeld nie en die skare is glo vreedsaam. Die polisie het die situasie gemonitor en die paaie is afgesper.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dlamini het ges\u00ea die betogers sal na verwagting verdaag nadat &#8216;n behuisingsamptenaar hulle toegespreek het. Dit is nie duidelik wanneer dit sal wees nie, of wie die amptenaar is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Woordvoerder vir die lokasiebewoners, Efraim Lifuwas, het ges\u00ea werkgewers sal waarskynlik die las van die protes dra omdat werkers nie in staat is om by die werk te kom nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die bedoeling is om die regering te druk om in te gee aan hul eise.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Huise bou. Dit is wat ons nodig het,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ten opsigte van die verskuiwing van die inwoners, het Mafokwane ges\u00ea, is hy as &#8216;n raadslid, nie seker van die situasie met betrekking tot die hervestiging nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek het nodig om hulle antwoorde te gee, maar selfs ek weet nie wat aangaan nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;&#8216;n Vergadering was vir vanaand beplan, maar het nou die situasie ons ingehaal, en ons praat oor &#8216;n groot skare wat dadelik wil antwoorde h\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is nie meer oor die verskuiwing nie, dit is nou oor die water, behuising, sanitasie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gautengse regeringsamptenare het intussen op die toneel aangekom en sal die betogers toespreek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Kya Sand-oproer is die jongste in &#8216;n aantal van brandpunte regoor die land in die afgelope 10 dae, wat die klipgooiery in Heidelberg in Gauteng en Hangberg in die Wes-Kaap insluit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Afgesien van &#8216;n protes teen &#8216;n kerk in Evaton, wat glo gekoppel is aan bewerings van Satanisme, is die ander betogings vir behuising, water, elektrisiteit en onderwysklagtes.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nathi Mthethwa, minister van polisie, het Heidelberg verlede week besoek. Die ANC het &#8216;n beroep op mense gedoen om geduldig te wees met die regering se tempo in die verskaffing van dienste en behuising.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Kya Sandlokasie is midde-in &#8216;n ligte nywerheids-en kleinhandelsone.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/17.05.2017\/aktsiya_za_chiste_dovkillya_startovala_v_harkove_i_oblasti\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die oproer in Kya Sands wat gelei het tot die versperring van paaie Maandag is nie &#8216;n politieke daad nie, het die DA-wyksraadslid ges\u00ea. Die Demokratiese Alliansie beheer die wyk nadat hulle dit in die onlangse verkiesing ingepalm het. &#8220;Of die protes nou wettig of onwettig is, hulle kommer is legitiem, hulle optrede is geldig, [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12287","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12287","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12287"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12287\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12287"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12287"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12287"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}