{"id":12276,"date":"2012-03-25T04:01:11","date_gmt":"2012-03-25T04:01:11","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12276"},"modified":"2012-03-25T04:01:11","modified_gmt":"2012-03-25T04:01:11","slug":"duitse-ondernemings-pessimisties-oor-sa-korrupsie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12276","title":{"rendered":"Duitse ondernemings pessimisties oor SA korrupsie"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" alt=\"korrupsie\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2012\/03\/korrupsie.jpg\" width=\"251\" \/>Duitse  ondernemings in Suid-Afrika sien die politieke situasie in die land  steeds as volhoudend swak of in &#8216;n verdere staat van verswakking en  afname. Die algemene siening oor die ekonomie is ietwat beter as twee  jaar tevore, maar ook steeds negatief.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit  blyk uit die jongste verslag oor &#8216;n gereelde opname van Duitse  maatskappye in die land se beoordeling van die politieke en ekonomiese  klimaat wat deur die Duitse kamer van handel en nywerheid gedoen word.&nbsp;  Die opname is weliswaar twee jaar gelede in 2010 gedoen en aan die begin  van verlede jaar hersien, maar die verslag daaroor is pas vrygestel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Aansienlike aandag word in die verslag gegee aan die impak van die W\u00eareldbekertoernooi  van 2010 wat in Suid-Afrika aangebied is en oor die algemeen is die  siening dat die suksesvolle afhandeling daarvan die land se aansien  internasionaal aansienlik verhoog het, maar twee-derdes van die  maatskappye het berig dat hulle weinig voordeel daaruit getrek het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die  algemene indeks van sieninge was in 2010 heelwat beter en meer positief  as met die vorige opname in 2008, maar daardie jaar se opname het &#8216;n  uiters negatiewe beeld van politieke en ekonomiese persepsies geopenbaar  en ondanks die verbetering in die jongste opname is die algemene indeks  steeds laer as die hoogtepunt wat dit in 2004 bereik het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Fyner  ontledings oor spesifieke kwessies toon soms &#8216;n uiters negatiewe  prentjie. So was 80% van die respondente pessismisties of baie  pessismisties oor korrupsie, 77% het groot kommer gehad oor die  bedrewenheid en vermo\u00eb  van die staatsdiens, 66% was negatief oor vertroue in politieke leiers  en 60% het weer kommer aangedui oor veranderlike arbeidsregulasies en  -wette.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sowat 90% het opbrengs op hul beleggings as positief gesien en sowat  80% was ook so positief oor die vlak van mededingendheid in die  ekonomie. Maar &#8216;n baie ho\u00eb  persentasie is steeds baie negatief oor vakbonde se optrede en  produktiwiteit van hul arbeidsmag en kommer het aansienlik toegeneem oor  die beskikbaarheid en betroubaarheid van bekostigbare elektrisiteit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is egter groter vertroue in bestaande maatre\u00ebls om fondse na die buiteland oor te plaas en blykbaar ook groter verwagtinge dat aansporings vir beleggers sal verbeter.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ontleding  van die syfers dui ook daarop dat daar nie &#8216;n beduidende toename was in  die maatskappye se beleggings in Suid-Afrika nie &#8211; selfs gemeet teenoor  die swak tydperk in 2006. Insgelyks het indiensnemings nie beduidend  gestyg nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die  Duitse maatskappye is ook grotendeels van mening dat &#8216;n afname in die  ekonomiese groeikoers, &#8216;n daling in die waarde van die Rand teenoor  ander geldeenhede en stygende olie- en elektrisiteitspryse &#8216;n  aansienlike nadelige uitwerking op hul ondernemings gaan h\u00ea  en hulle maan dat drastiese wysigings in wette oor die onteiening van  grond en eiendom &#8216;n baie nadelige uitwerking op toekomstige beleggings  in die land kan meebring.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Seker  een van die veelseggendste bevindings in die verslag is dat verreweg  die meerderheid ondernemings van mening is dat swart ekonomiese  bemagtiging &#8216;n duur oefening is met weinig voordele vir die  sakegemeenskap en selfs die potensiaal het om hulle te dwing om hul  ondernemings te sluit en pad te gee.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Altesaam  98 maatskappye het terugvoer gegee en hulle verteenwoordig sowat 80%  van die werknemers van Duitse maatskappye in die land. Die getal  respondente is meer as in die vorige opname, maar heelwat minder as die  168 van so tien jaar gelede. Uit hierdie syfers moet afgelei word dat  die getal Duitse ondernemings wat in Suid-Afrika bedrywig is, in daardie  tydperk afgeneem het, maar presiese syfers is nie aangegee nie.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/public.nazk.gov.ua\/declaration\/20014fa6-b91c-41c7-8986-df50f6dd39eb\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Duitse ondernemings in Suid-Afrika sien die politieke situasie in die land steeds as volhoudend swak of in &#8216;n verdere staat van verswakking en afname. Die algemene siening oor die ekonomie is ietwat beter as twee jaar tevore, maar ook steeds negatief. Dit blyk uit die jongste verslag oor &#8216;n gereelde opname van Duitse maatskappye in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12276\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Duitse ondernemings pessimisties oor SA korrupsie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":12275,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[85],"tags":[],"class_list":["post-12276","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c76-sake"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12276","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12276"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12276\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/12275"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12276"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12276"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12276"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}