{"id":12274,"date":"2012-03-24T20:43:04","date_gmt":"2012-03-24T20:43:04","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12274"},"modified":"2012-03-24T20:43:04","modified_gmt":"2012-03-24T20:43:04","slug":"dis-nie-meer-n-struggle-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12274","title":{"rendered":"Dis nie meer &#8216;n struggle nie"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Inwoners in Ratanda, oos van Johannesburg mag dalk teen ho\u00eb pryse vir elektrisiteit, verkeerde rekeninge en kragonderbrekings opstaan, maar wit joernaliste het op die harde manier geleer dat die swart betogers uiters vyandig is en net met die burgemeester of die president wil praat. Swart, dankie.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die jeug van Ratanda dra openlik wapens en tuisgemaakte petrolbomme. Selfs linkse joernaliste be\u00efndruk hulle nie en &#8216;n wit verslaggewer, Greg Nicolson, is Dinsdag deur mense gewaarsku dat hy doodgemaak sal word. Dis &#8216;n turfoorlog in die lokasie en die inwoners het nie-rassigheid vaarwel geroep en kleurblindheid afges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Wit motoris is deur Nicolson van &#8216;n gewisse dood gered nadat sy motor se bande gebars het toe hy moes uitswaai en gebots het onder &#8216;n klippere\u00ebn. &#8216;n Woedende swart skare het op hom toegesak. Nicolson het die geskokte man na veiligheid gelei.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Ratanda is naby Heidelberg, oos van Johannesburg en die Lesedi-munisipaliteit luister glo nie na klagtes nie. Hoe di\u00e9 versuim wittes raak, is onduidelik.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die mense protesteer as gevolg van die elektrisiteitspryse, en dis al, s\u00ea &#8216;n lid van die Ratanda Community Forum (RCF). Die totale opportunistiese chaos, openlike anti-wit klimaat en xenofobie wat heers, pla die forumlid min.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die &#8220;regmatige griewe&#8221; gaan hulle blykbaar in rookseine aan die owerhede oordra want hulle dreig om al wat &#8216;n regeringsgebou is af te brand.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is ongehinderde plundering en beskadiging van eiendom net soos in die dae van die <em>struggle<\/em>, &#8216;n hele twintig jaar na die einde van apartheid. Die jeugbendes wat nou die strate ingevaar het, was toe nog nie gebore nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die griewe van destyds en die griewe van nou spreek boekdele. Voorheen was dit &#8216;n bepaalde stel ideologiese misdrywe wat swart inwoners na &#8220;geoorloofde&#8221; geweld gedryf het. Vandag is dit werklike kwessies, danksy &#8216;n vervallende swart staat. Die sondebokke bly steeds, vreemd genoeg, wit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die jeugdige betogers het beloof om alles af te brand totdat hulle deur die burgemeester Lerato Maloka toegespreek word&#8230; of <em>comrade <\/em>Jacob Zuma. Die burgemeester steur haar nie aan sulke nonsens nie. Sy het nog nooit haar gesig gewys in haar gemeenskap nie en sy gaan beslis nie nou nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Me Maloka het kennelik &#8216;n geleentheid laat verbygaan om apartheid vir dit alles te verkwalik, maar byges\u00ea, dis deesdae die DA se voorliefde met uitsprake soos die &#8220;misdaad van Bantoe-onderwys&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dis geen wonder dat die mense van Kimberley <em>en masse<\/em> opgedaag het vir Malema en so entoesiasties geraak het nie. Hy daag ten minste, soos die grootste opposisieparty, op.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die SAPD het bevestig dat 80 mense Maandag en Dinsdag in hegtenis geneem is vir aanklagte wat wissel van openbare geweld, opsetlike skade aan eiendom, diefstal en brandstigting. Hulle het bevestig dat twee raadslede se huise afgebrand is, saam met die biblioteek en twee sale.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Munisipale kantore is ook in puin gel\u00ea terwyl ooggetuies s\u00ea ander geboue is eweneens aan die brand gesteek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar was verslae van grootskaalse plundery van winkels wat deur buitelanders besit word. Hulle kan dit maar op hulle magies skryf, die arme buitelanders, want daaroor gaan geen regerings- of opposisieparty &#8216;n woord rep nie. Hulle is nie so dom om kiesers te gaan staan en vervreem nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Gemeenskapskliniek is Dinsdag leeggemaak en munisipale kantore afgebrand. Inwoners het ges\u00ea Woensdagaand het betogers probeer om die polisiestasie oor te neem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dis nie meer &#8216;n <em>struggle <\/em>nie, dis oorlog.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/08\/31\/185370.html\">\u041b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Inwoners in Ratanda, oos van Johannesburg mag dalk teen ho\u00eb pryse vir elektrisiteit, verkeerde rekeninge en kragonderbrekings opstaan, maar wit joernaliste het op die harde manier geleer dat die swart betogers uiters vyandig is en net met die burgemeester of die president wil praat. Swart, dankie. Die jeug van Ratanda dra openlik wapens en tuisgemaakte &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12274\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Dis nie meer &#8216;n struggle nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[],"class_list":["post-12274","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12274","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12274"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12274\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12274"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12274"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12274"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}