{"id":12269,"date":"2012-03-24T13:02:01","date_gmt":"2012-03-24T13:02:01","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12269"},"modified":"2012-03-24T13:02:01","modified_gmt":"2012-03-24T13:02:01","slug":"sa-buig-voor-vsa-se-imperialisme-se-cosatu","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12269","title":{"rendered":"SA buig voor VSA se imperialisme s\u00ea Cosatu"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika moet ophou buig voor die Verenigde State se imperialisme en deelname in afpersende sanksies teen Iranse olie-uitvoere weier, het Cosatu Saterdag ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Cosatu eis dat die Suid-Afrikaanse regering hierdie gedienstigheid aan Amerikaanse imperialiste staak en die enigste beleid wat in die beste belang van hierdie land en die ontwikkelende w\u00eareld is, nastreef,&#8221; s\u00ea uniewoordvoerder Patrick Craven.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Craven het ges\u00ea die sanksies word kwansuis &#8220;geregverdig deur onbewese bewerings deur die VSA en &#8216;n paar Europese lande dat olie-inkomste gebruik kan word om kernwapens te ontwikkel.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Iran dring daarop aan dat sy uraanverrykingsproses vir suiwer burgerlike doeleindes gedoen word. Die sanksies het op 28 Junie ingeskop en lande wat nie daaraan voldoen nie, sal hulle toegang tot die Amerikaanse bankstelsel afgesny sien.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Donderdag het die adjunk-minister van buitelandse sake, Ebrahim Ebrahim &#8216;n gemors van &#8216;n aankondiging gemaak dat Suid-Afrika se olie-invoere verminder word in ooreenstemming met die VSA se sanksies teen Iran.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Terwyl Suid-Afrika ten minste 25% van sy ru-olie van Iran invoer, het Ebrahim aangekondig dat die invoere gering is. &#8220;[Na my wete], vloei geen Iranse olie na ons land nie. As daar is, is dit baie min,&#8221; het die Business Day hom aangehaal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die departement van internasionale betrekkinge en samewerking se woordvoerder Clayson Monyela het later bevestig dat SA meer as &#8216;n kwart van sy ru-olie vanaf Iran invoer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Craven het ges\u00ea Cosatu is bekommerd dat Suid-Afrika se departement van energie in gesprek met die VSA en ander olie verskaffers getree het om &#8220;opsies te ondersoek&#8221; oor Iranse ru-olie-invoere en hoe om te reageer op die sanksies sodat invoere na die land nie ontwrig word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie week het die Openbare Beskermer Thuli Madonsela aangekondig dat sy bewerings dat Kgalema Motlanthe se lewensmaat deel was van &#8216;n poging om &#8216;n omkoopbedrag te aanvaar namens Suid-Afrika om die VN se wapensanksies teen Iran te omseil, sal ondersoek.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/63384-harkov-v-cifrah-i-delah.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Suid-Afrika moet ophou buig voor die Verenigde State se imperialisme en deelname in afpersende sanksies teen Iranse olie-uitvoere weier, het Cosatu Saterdag ges\u00ea. &#8220;Cosatu eis dat die Suid-Afrikaanse regering hierdie gedienstigheid aan Amerikaanse imperialiste staak en die enigste beleid wat in die beste belang van hierdie land en die ontwikkelende w\u00eareld is, nastreef,&#8221; s\u00ea uniewoordvoerder &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12269\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;SA buig voor VSA se imperialisme s\u00ea Cosatu&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12269","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12269","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12269"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12269\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12269"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12269"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12269"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}