{"id":12260,"date":"2012-03-23T07:03:00","date_gmt":"2012-03-23T07:03:00","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12260"},"modified":"2012-03-23T07:03:00","modified_gmt":"2012-03-23T07:03:00","slug":"sa-maan-dat-veiligheidsraad-moet-besluit-oor-sirie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12260","title":{"rendered":"SA maan dat Veiligheidsraad moet besluit oor Siri\u00eb"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika het die toenemende geweld in Siri\u00eb veroordeel en het versoek dat die land &#8216;n interne vreedsame politieke oplossing soek. Enige ingryping sal deur die Veiligheidsraad beslis moet word, het die departement van internasionale betrekkinge gemaan.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die situasie bly gespanne, ten spyte van oproepe &#8230; aan die Siriese regering en die gewapende opposisie om die geweld te stop en hul verskille op &#8216;n vreedsame wyse op te los,&#8221; het die departement in &#8216;n verklaring Donderdag ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika het deurgaans sy diepe kommer oor die verslegtende politieke, veiligheids-, sosio-ekonomiese en humanit\u00eare situasie in Siri\u00eb uitgespreek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons veroordeel die gewelddadige verlies van die lewe in Siri\u00eb en vra al die partye in die konflik dat uiterste selfbeheersing toegepas sal word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons doen &#8216;n beroep op die partye om onmiddellik die geweld te staak en hulle te verbind tot &#8216;n vreedsame politieke oplossing, deur middel van &#8216;n eie, Siries-geleide, deursigtige en inklusiewe politieke proses wat sal voldoen aan die regmatige aspirasies van die Siriese mense.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">So &#8216;n proses moet &#8216;n waarborg van die mense se fundamentele politieke regte en vryhede verseker en politieke hervorming, geregtigheid, menseregte en sosio-ekonomiese ontwikkeling nastreef.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika verwelkom en ondersteun die aanstelling verlede maand van die voormalige VN-sekretaris-generaal Kofi Annan as die VN-Arabiese Liga se spesiale gesant na Siri\u00eb, asook die sterk ondersteuning uitgespreek deur die Veiligheidsraad vir sy pogings.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die departement het egter bygevoeg dat selfs met die Algemene Vergadering se mandaat, &#8220;bly die Veiligheidsraad die enigste grondslag oor die kwessie, want uiteindelik hang die mandaat vir &#8216;n VN-ontplooiing van die Veiligheidsraad af&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vredesplan van Annan is vroe\u00ebr hierdie week onderskryf deur die Veiligheidsraad met die steun van Rusland en China.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verslae uit Siri\u00eb Donderdag, toon dat regeringstroepe die stad van Hama binnegedring het, na &#8216;n nag van swaar bombardering.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die VN se raming, is meer as 8000 mense reeds dood in die jaar-lange konflik, wat waarnemers s\u00ea in &#8216;n volskaalse burgeroorlog kan ontwikkel.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/62744-chto-delat-s-neraskrytymi-prestupleniyami-peredovoy-opyt-i-mneniya-ekspertov.html\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0425\u0430\u0440\u043a\u0456\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Suid-Afrika het die toenemende geweld in Siri\u00eb veroordeel en het versoek dat die land &#8216;n interne vreedsame politieke oplossing soek. Enige ingryping sal deur die Veiligheidsraad beslis moet word, het die departement van internasionale betrekkinge gemaan. &#8220;Die situasie bly gespanne, ten spyte van oproepe &#8230; aan die Siriese regering en die gewapende opposisie om die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12260","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12260","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12260"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12260\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12260"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12260"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12260"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}