{"id":12252,"date":"2012-03-22T12:33:09","date_gmt":"2012-03-22T12:33:09","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12252"},"modified":"2012-03-22T12:33:09","modified_gmt":"2012-03-22T12:33:09","slug":"asiate-in-vsa-neem-drasties-toe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12252","title":{"rendered":"Asiate in VSA neem drasties toe"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Asi\u00ebrs is die vinnigste groeiende rassegroep in die Verenigde State, wat &#8216;n drastiese instroming vanuit die hele streek oor &#8216;n dekade lank aandui, het die Amerikaanse Sensusburo Dinsdag ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">As deel van &#8216;n voortdurende analise van die data van die 2010-sensus, het die federale agentskap ges\u00ea diegene wat hulself ge\u00efdentifiseer het as slegs Asiaties, en nie gemengde ras nie, het met 43,3 persent van &#8216;n dekade vroe\u00ebr toegeneem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is meer as vier keer vinniger as die tempo van groei vir die totale Amerikaanse bevolking, wat met 9,7 persent gegroei het in dieselfde tydperk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sowat 14,7 miljoen mense, of 4,8 persent van die totale bevolking, identifiseer hulself as slegs Asiaties. Nog 2,6 miljoen, of 0,9%, het ges\u00ea hulle is gemeng Asiaties met &#8216;n ander rassegroep, oor die algemeen wit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Internasionale migrasie is die grootste komponent van die verandering in die Asiatiese bevolking,&#8221; het Elizabeth Hoeffel, &#8216;n statistikus in die Sensusburo, aan verslaggewers ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vir statistiese doeleindes, definieer die Verenigde State van Amerika &#8216;n Asiaat as iemand met &#8216;n &#8220;oorsprong in enige van die oorspronklike volke van die Verre-Ooste, Suidoos-Asi\u00eb, of die Indiese subkontinent.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Diegene wat hulself identifiseer as \u00f3f slegs Asiaties of gemeng Asiatiese [met &#8216;n ander ras] het met minstens 30 persent oral in die VSA toegeneem behalwe in Hawaii, waar hulle reeds &#8216;n meerderheid van die bevolking is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">State met die vinnigste koers van Asiatiese groei is Nevada (116%), Arizona (95 persent) en Noord-Carolina (85 persent).<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">New York het die grootste Asiatiese bevolking met 1,1 miljoen, gevolg deur Los Angeles (484,000) en San Jose, Kaliforni\u00eb (327,000).<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Chinese is die grootste van alle Asiatiese groepe (vier miljoen, waaronder 700,000 wat ge\u00efdentifiseer word as gemengde ras), gevolg deur die Filippyne (3,4 miljoen) en Asiatiese Indi\u00ebrs (3,2 miljoen).<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Asiatiese immigrante is meer geneig as ander immigrante om genaturaliseerde burgers van die VSA te word. Verlede jaar het 251.598 Asiaties-gebore immigrante burgerskap deur naturalisasie verkry.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die meerderheid is vroulik en meer as die helfte beskik oor ten minste &#8216;n BA-graad as hulle 25 jaar of ouer is. Byna 60% van alle immigrante medici is Asiate.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dis ook die immigrantegroep wat die minste geneig is om in armoede te leef.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/datakam.com.ua\/object\/topcargo-mezhdunarodnaja-gruzov\">topcargo \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Asi\u00ebrs is die vinnigste groeiende rassegroep in die Verenigde State, wat &#8216;n drastiese instroming vanuit die hele streek oor &#8216;n dekade lank aandui, het die Amerikaanse Sensusburo Dinsdag ges\u00ea. As deel van &#8216;n voortdurende analise van die data van die 2010-sensus, het die federale agentskap ges\u00ea diegene wat hulself ge\u00efdentifiseer het as slegs Asiaties, en &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12252\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Asiate in VSA neem drasties toe&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-12252","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12252","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12252"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12252\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12252"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12252"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12252"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}