{"id":12244,"date":"2012-03-22T06:43:01","date_gmt":"2012-03-22T06:43:01","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12244"},"modified":"2012-03-22T06:43:01","modified_gmt":"2012-03-22T06:43:01","slug":"menseregtedag-met-oproer-en-stygende-verwagtinge-gevier","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12244","title":{"rendered":"Menseregtedag met oproer en stygende verwagtinge gevier"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Sewentig mense in Sharpeville is in hegtenis geneem in die suide van Gauteng tydens oproerige protes, het polisie Woensdag ges\u00ea. Die Suid-Afrikaanse vlag is ook verbrand tydens die oproer.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Betogers het na bewering by &#8216;n USave winkel en &#8216;n Boxer Supermark ingebreek en kruideniersware geplunder,&#8221; het adjudant-offisier Aubrey Moopeloa ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle sal binnekort in die Vereeningse landdroshof verskyn.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sharpeville-inwoners het bande Dinsdag aan die brand gesteek en betoog omdat Menseregtevieringe in Kliptown, Soweto gehou is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Menseregtedag was voorheen bekend as Sharpevilledag om die dood van 69 swart betogers wat deur die polisie geskiet is in 1960, te herdenk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gauteng se provinsiale polisiewoordvoerder Lt-Kol Lungelo Dlamini het ges\u00ea die betogings in Sharpeville en Kya Sands het Woensdag ge\u00ebindig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Skares in Kya Sands se informele nedersetting het om 11:00 verdaag,&#8221; het Lt-kol Lungelo Dlamini ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sowat 150 inwoners van Kya Sands het vroe\u00ebr Woensdag oor dienslewering oproerig geraak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dlamini het ges\u00ea sommige paaie in Sharpeville is steeds geblokkeer agv aan die rotse wat deur woedende inwoners uitgepak is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In Khayelitsha is &#8216;n optog van 2000 kinders gehou teen ongelyke onderwys.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Yoliswa Dwane, woordvoerder van EE (Equal Education) s\u00ea: &#8220;Sonder gehalte en gelyke onderwys in Suid-Afrika is die toekoms donker.&#8221; Dwane het gevra vir &#8216;n &#8220;eenvormige standaard regoor die land vir skool-infrastruktuur in Suid-Afrika se onderwysstelsel&#8221; om &#8220;historiese ongelykhede&#8221; uit te wis.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die oproep om gelyke onderwys word deur die DA gedryf. Helen Zille, DA-leier, het ook aan die optog deelgeneem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dwane het ges\u00ea skoolinfrastruktuur is &#8216;n belangrike komponent van &#8216;n basiese opvoeding. &#8220;Op die oomblik skole het skole nie biblioteke, effektiewe sanitasiefasiliteite, goed toegeruste laboratoriums of selfs veilig klaskamers nie.&#8221; Minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, het self erken dat skool-infrastruktuur, veral in landelike gebiede, in &#8216;n haglike toestand is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Byna 3600 skole het nie elektrisiteit nie. In KZN alleen is meer as 600 skole met geen toiletgeriewe nie; 92% van die skole het nie &#8216;n werkende biblioteek nie en in die Oos-Kaap is daar glo nog 395 modderskole.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/57678-3-goda-v-rukovodstve-prokuratury-xarkovskoj-oblasti-izuchaem-rabotu-yuriya-danilchenko.html\">\u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Sewentig mense in Sharpeville is in hegtenis geneem in die suide van Gauteng tydens oproerige protes, het polisie Woensdag ges\u00ea. Die Suid-Afrikaanse vlag is ook verbrand tydens die oproer. &#8220;Betogers het na bewering by &#8216;n USave winkel en &#8216;n Boxer Supermark ingebreek en kruideniersware geplunder,&#8221; het adjudant-offisier Aubrey Moopeloa ges\u00ea. Hulle sal binnekort in die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12244\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Menseregtedag met oproer en stygende verwagtinge gevier&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12244","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12244","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12244"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12244\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12244"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12244"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12244"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}