{"id":12242,"date":"2012-03-22T06:15:12","date_gmt":"2012-03-22T06:15:12","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12242"},"modified":"2012-03-22T06:15:12","modified_gmt":"2012-03-22T06:15:12","slug":"da-wit-rassistiese-party","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12242","title":{"rendered":"&#8216;Wit rassistiese party&#8217;"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die ANC het Woensdag sy woede te kenne gegee oor &#8216;n opmerking wat Helen Zille, DA-leier, gemaak het waarin sy na Oos-Kaapse leerlinge wat na die Wes-Kaap stroom vir &#8216;n beter opvoeding as &#8220;vlugtelinge&#8221; verwys het.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die ANC is reg bewys deur Helen Zille se stelling,&#8221; het Jackson Mthembu, ANC-woordvoerder, ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit was tipies van die destydse apartheidregering se mentaliteit wat maatre\u00ebls in plek gestel het om swart mense daarvan te weerhou om na die sogenaamde wit gebiede te beweeg.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mthembu het ges\u00ea die stelling is &#8220;rassisties&#8221; en moet nie geduld word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die DA-leier se opmerking het Dinsdag &#8216;n bekgeveg op Twitter ontketen, omdat baie volgelinge ontsteld was oor haar gebruik van die woord &#8220;vlugteling&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zille het haarself egter voortdurend verdedig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Haar stelling het verwys na rassespanning in Grabouw oor oorbevolking by &#8216;n plaaslike skool.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die DA het die blaam verskuif na die departement van openbare werke se voortdurende vertraging wat die goedkeur betref van alternatiewe grond om skoolgeboue in die gebied te bou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Zille se rassistiese stelling bewys die DA se beleid van uitsluiting van swartes,&#8221; het Jackson ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Sy sal nooit dieselfde ding s\u00ea oor wittes wat van &#8216;n ander gebied in die land na die Wes-Kaap trek, of selfs mense wat van ander lande na die Wes-Kaap trek nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Om Suid-Afrikaners wat vrye beweging in hul eie land het as vlugtelinge te beskryf, is dieselfde as om hulle as buitelanders te etiketteer,&#8221; het Mthembu ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Toe sy Dinsdag deur &#8216;n Twitter-gebruiker gevra is om &#8216;n &#8220;vlugteling&#8221; te definieer, het Zille geantwoord: &#8220;Vlugtelinge is mense wat moet ontsnap omdat hulle regte geskend word. Dit beskryf Oos-Kaapse leerlinge presies.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mthembu het ges\u00ea die DA beskou swartes as nuttige stemvee om verkiesings mee te wen en niks anders nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons doen &#8216;n beroep op alle swart DA-lede om die DA te sien vir wat dit is \u2013 &#8216;n wit, rassistiese party,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons doen ook &#8216;n beroep op al daardie swartes wat in die leierskapstrukture van die DA is vir uiterlike vertoon om uit die DA te bedank.&#8221;<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/declarations.com.ua\/declaration\/vulyk_16_128\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u0430\u0442\u0443\u0440\u0430 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANC het Woensdag sy woede te kenne gegee oor &#8216;n opmerking wat Helen Zille, DA-leier, gemaak het waarin sy na Oos-Kaapse leerlinge wat na die Wes-Kaap stroom vir &#8216;n beter opvoeding as &#8220;vlugtelinge&#8221; verwys het. &#8220;Die ANC is reg bewys deur Helen Zille se stelling,&#8221; het Jackson Mthembu, ANC-woordvoerder, ges\u00ea. &#8220;Dit was tipies van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12242\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;Wit rassistiese party&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12242","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12242","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12242"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12242\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12242"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12242"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12242"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}