{"id":1224,"date":"2008-01-02T14:08:00","date_gmt":"2008-01-02T14:08:00","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=1224"},"modified":"2008-01-02T14:08:00","modified_gmt":"2008-01-02T14:08:00","slug":"skare-brand-50-dood-in-kenia","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=1224","title":{"rendered":"Skare brand 50 dood in Kenia"},"content":{"rendered":"\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;As hy aankondig dat hy nie verkies is nie, sal ek met hom praat,&rdquo; het Odinga ges&ecirc;. Hy het die regering daarvan beskuldig dat hy die geweld aanstig en ges&ecirc; Kibaki se bewind is &ldquo;direk skuldig aan volksmoord&rdquo;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die voorsitter van die verkiesingskommissie het Dinsdag ges&ecirc; dat hy onder geweldige druk van albei kante was om die uitslag gou bekend te maak.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Geweld het regdeur Kenia losgebars, van die plakkerskampe van Nairobi tot vakansiedorpe aan die kus waar swerende stamgevoelens ontbloot is. Kibaki se Kikoejoes, die grootste etniese groep in Kenia, word daarvan beskuldig dat hulle hul oorheersing van die politiek en sakew&ecirc;reld ten nadele van ander gebruik.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Odinga is van die Luo-stam, &#329; kleiner maar steeds vername stam. In die slums, wat dikwels volgens stamme verdeel is, het vegtende groepe mekaar met pangas en stokke aangeval en polisie het traangas en lewendige ammunisie gebruik om hulle daarvan te weerhou om die middestad op horings te neem.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die kerkbrand in Eldoret, ongeveer 300 kilometer van die hoofstad, het ten minste 50 mense gedood, volgens &#329; Rooikruisvrywilliger wat die lyke getel en die gewondes bygestaan het. Maar sy het gevra dat haar naam &ndash; wat haar stam sou aandui &ndash; nie gepubliseer word nie, aangesien bendes selfs die stamverband van hulpwerkers kontroleer.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Anne Njoki, &#329; 28-jarige Kikoejoe, het ges&ecirc; dat sy uit haar huis in die slums gevlug het toe sy sien hoe Kikoejoes aangevul word en hul huise geplunder word. Sy kampeer nou naby &#329; milit&ecirc;re basis saam met haar suster, 3-jaaroue nefie en 7-jarige niggie.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;Hulle het ons beddens, komberse en selfs ons lepels gevat,&rdquo; s&ecirc; sy van die plunderaars. Die kinders het dae lank nog nie ge&euml;et nie.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die Europese Unie en die Verenigde State het geweier om Kibaki geluk te wens en die EU, asook vier senior Keniaanse verkiesingsbeamptes het om &#329; onafhanklike ondersoek gevra.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">In Brittanje het die eerste minister, Gordon Brown, Kibaki en Odinga gevra om samesprekings te voer. &ldquo;Die geweld moet aan sy einde kom,&rdquo; het hy Dinsdag in Londen verklaar.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Ook Dinsdag het Odinga volgehou dat hy sal voortgaan met planne om 1 miljoen mense in &#329; betoging in die hoofstad Donderdag teen Kibaki te lei. In vroe&euml; verkiesingsuitslae en in meningsopnames het Ondinga voorgeloop teenoor Kibaki.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die regering het die betoging verbied, maar Odinga het ges&ecirc;: &ldquo;Dit maak nie saak wat hulle s&ecirc; nie.&rdquo;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die voorsitter van die verkiesingskommissie, Samuel Kivuitu s&ecirc; hy is deur sowel die opposisieparty as deur Kibaki se Party vir Nasionale Eenheid gedruk om die verkiesingsuitslag bekend te maak.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;Ek is deur sowel die PNU as die ODM-Kenia (&#329; onbelangrike opposisieparty) onder druk geplaas om die uitslag onmiddellik bekend te maak,&rdquo; het Kivuitu ges&ecirc; terwyl Westerse ambassadeurs &ldquo;wou gehad het dat ek die aankondiging van die uitslag vertraag, selfs vir &#329; week lank&rdquo;, om die kommissie in staat te stel om die onre&euml;lmatighede te ondersoek.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Kivuitu het aan verslaggewers ges&ecirc; dat hy dit selfs oorweeg het om te bedank, maar het aangebly omdat mense sou dink ek is bang vir dit wat besig is om te gebeur&rdquo;, volgens kommentaar wat deur die private TV-kanaal KTN uitgesaai is.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die grootskaalse geweld en toenemende internasionale druk kon Kibaki oorreed om &#329; kompromie met die opposisie aan te gaan. Onluste het ook hoogty gevier in opposisievestings in westelike Kenia, die toerismeafhanklike kusgebed en die Rift-vallei.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">In Nairobi se Mathare-slumgebied, het Odinga-ondersteuners &#329; minibus aan die brand gesteek en Kikoejoepassasiers aangeval, het ooggetuies Dinsdag ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die bus het 14 mense aan boord gehad, maar hulle het slegs Kijoejoes aangeval,&rdquo; het &#329; ooggetuie, Boniface Mwangi, ges&ecirc;. Vyf is met pangas deur die bende aangeval en ander beroof, het hy ges&ecirc;.<\/span><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">signup bonus<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.finobzor.com.ua\/novosti\/nid\/29382\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify; font-size: 10pt; font-family: Arial\" class=\"MsoNormal\"><span class=\"small\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: right; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/Keniaonluste2.JPG\" width=\"222\" height=\"179\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Keniaanse onlusmakers<\/div>\n<\/div>\n<p><\/span>Nairobi &ndash; &#329; Skare het &#329; kerk waarin honderde mense skuiling gesoek het teen verkiesingsgeweld afgebrand en 50 mense gedood &ndash; waaronder vele kinders &ndash; soos wat vier dae se onluste en etniese geweld die aard van Keniaanse &ldquo;demokrasie&rdquo; na vore gebring het.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoBodyText\">President Mwai Kibaki is Sondag ingesweer n&aacute; &#329; verkiesing wat deur sy teenstanders as &#329; bedrogspul beskou word. Die nuwe president het ges&ecirc; politieke partye behoort onmiddellik te ontmoet en het &#329; openbare oproep op kalmte gedoen. Die geweld het ten minste 270 mense gedood in di&eacute; land wat as Oos-Afrika se mees stabiele en welvarende demokrasie beskou word. Die opposisiekandidaat, Raila Odinga, het reeds ges&ecirc; hy sal nie die vergadering bywoon nie.<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,1159,182],"class_list":["post-1224","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-skare-brand-50-dood-in-kenia","tag-streeksnuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1224","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1224"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1224\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1224"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1224"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1224"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}