{"id":12222,"date":"2012-03-19T11:47:05","date_gmt":"2012-03-19T11:47:05","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12222"},"modified":"2012-03-19T11:47:05","modified_gmt":"2012-03-19T11:47:05","slug":"kinders-by-franse-skool-geskiet","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12222","title":{"rendered":"Joodse kinders by Franse skool geskiet"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Vier mense is dood nadat &#8216;n gewapende man voor &#8216;n Joodse skool in &#8216;n stad in die suidweste van Frankryk op hulle losgebrand het, het &#8216;n staatsaanklaer in Toulouse Maandag ges\u00ea.<\/p>\n<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Ooggetuies en ouers van die leerlinge het vroe\u00ebr ges\u00ea &#8216;n onderwyser en drie kinders is onder die slagoffers. Dit is die derde skietvoorval van sy soort in &#8216;n week.<\/p>\n<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die drie kinders, van 3, 6 en 8 en &#8216;n onderwyser is Maandagoggend by die skool Ozar Hatorah in Toulouse doodgeskiet, het Michel Valet ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Yossi Gal, Israel se ambassadeur in Frankryk het hom na Toulouse gehaas om die gesinne by te staan. Die Franse president, Nicolas Sarkozy was ook vanoggend op die toneel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die president het Dinsdag vir &#8216;n minuut stilte gevra. Nog mense is gewond in die voorval, waarvan twee ernstig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die skieter het op &#8216;n wit bromponie weggejaag, het &#8216;n polisiebeampte wat graag anoniem wou bly, in Parys ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Oogetuie en onderwyser, Franck Califa, het ges\u00ea hy het nie trane nie want hy is te geskok. Twee wapens is in die aanval gebruik; &#8216;n 9mm sowel as &#8216;n outomatiese 11.43-kaliber.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die polisie het die privaatskool in die noordooste van Toulouse afgesper en die kinders was twee uur n\u00e1 die skietvoorval steeds in die skool vasgekeer. Die voorval het 08:10 plaasgevind. Polisiehelikopters is oor die stad ontplooi.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die skietery het in dieselfde omgewing gebeur waar &#8216;n gewapende man Donderdag op &#8216;n motorfiets op drie valskermsoldate by &#8216;n bank in Montauban losgebrand het. Twee soldate is in die voorval dood en die ander een is gewond.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vier dae vroe\u00ebr het &#8216;n gewapende man op &#8216;n motorfiets &#8216;n ander valskermsoldaat in Toulouse doodgeskiet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Owerhede het intussen ges\u00ea dieselfde wapen is in die voorvalle in Montauban en Toulouse gebruik.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is nog nie bekend of die drie voorvalle met mekaar verband hou nie. Die president asook opposisiepartye het aangekondig dat die verkiesingveldtog vir eers tot stilstand sal kom.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/www.segodnya.ua\/regions\/kharkov\/v-harkove-prokuratura-provodit-proverku-iz-za-ischeznoveniya-konfiskata-na-15-millionov-751497.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vier mense is dood nadat &#8216;n gewapende man voor &#8216;n Joodse skool in &#8216;n stad in die suidweste van Frankryk op hulle losgebrand het, het &#8216;n staatsaanklaer in Toulouse Maandag ges\u00ea. Ooggetuies en ouers van die leerlinge het vroe\u00ebr ges\u00ea &#8216;n onderwyser en drie kinders is onder die slagoffers. Dit is die derde skietvoorval van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12222\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Joodse kinders by Franse skool geskiet&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-12222","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12222","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12222"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12222\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12222"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12222"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12222"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}