{"id":12210,"date":"2012-03-18T07:12:35","date_gmt":"2012-03-18T07:12:35","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12210"},"modified":"2012-03-18T07:12:35","modified_gmt":"2012-03-18T07:12:35","slug":"kony-2012-se-vervaardiger-haak-uit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12210","title":{"rendered":"Kony 2012 se vervaardiger haak uit"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die vervaardiger van <em>Kony 2012<\/em> en stigterslid van <em>Invisible Children<\/em> is Donderdag in hegtenis geneem vir masturbasie en dronkenskap in die openbaar, volgens die San Diego Police Department.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jason Russell, 33, is opgemerk waar hy in die openbaar masturbeer, motors vandaliseer en moontlik onder die invloed van &#8216;n dwelm verkeer, volgens die SDPD. Hy is in hegtenis geneem by &#8216;n besige kruising in die stad.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Video-opname van Russell, naak, waar hy vreemd optree versprei tans soos &#8216;n veldbrand. &#8216;n SDPD-woordvoerder het bevestig dat Russell baie eienaardig opgetree het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar word bespiegel dat Russell dalk onder die invloed van &#8216;n aantal dwelms kon gewees het wat hy met sy nuutgevonde rykdom kon bekostig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Lt Andra Brown het ges\u00ea: &#8220;Tydens die evaluering het ons besef dat dit waarskynlik nodig is om hom na &#8216;n mediese fasiliteit te neem as gevolg van die toestand waarin hy was.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Polisie het ges\u00ea hulle het Donderdag verskeie oproepe ontvang om 11:30 van &#8216;n kaal man wat deur verkeer hardloop en skree.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Russell is n\u00e1 die voorval na &#8216;n mediese sentrum geneem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><em>Invisible Children<\/em> se uitvoerende hoof Ben Keesey het in &#8216;n verklaring n\u00e1 01:40 Vrydag ges\u00ea:<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Jason Russell is ongelukkig in die hospitaal en ly aan uitputting, dehidrasie, en wanvoeding. Hy ontvang mediese sorg en is gefokus op beterskap. Die afgelope twee weke het &#8216;n ernstige emosionele tol op ons almal, Jason, veral, ge\u00ebis en gemanifesteer in &#8216;n ongelukkige voorval gister.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Sy vrou het ges\u00ea dat <em>Kony 2012<\/em> ongekende aandag geniet en dat Russell oorweldig is.<\/p>\n<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Intussen is &#8216;n foto ook vrygestel wat die veldtog se vermeende pasifisme onder verdenking plaas, aangesien die <em>Invisible Children<\/em>-organiseerders met aanvalswapens in Suid-Soedan tesame met soldate poseer. Oegandese amptenare het Russell se stellings voorts veroordeel en ges\u00ea Kony is al jare lank nie meer in die land nie.<\/p>\n<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Russell het voorheen aan NBC-SanDiego verduidelik hoe die beweging by die organisasie se hoofkwartier in San Diego ontplof.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Daar is honderde en duisende propagandastukke vervaardig &#8211; plakkate, plakkers, knope, t-hemde, en ons is besig om dit te verpak en oor die hele w\u00eareld te stuur,&#8221; het Russell in &#8216;n onderhoud op 8 Maart ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nadat miljoene dollar binne enkele dae ingestroom het, ter ondersteuning van die veldtog, vrees die organiseerders dat die goue gans nou nek omgedraai is.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/07\/21\/182571.html\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0431\u0440\u043e\u043d\u0456\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die vervaardiger van Kony 2012 en stigterslid van Invisible Children is Donderdag in hegtenis geneem vir masturbasie en dronkenskap in die openbaar, volgens die San Diego Police Department. Jason Russell, 33, is opgemerk waar hy in die openbaar masturbeer, motors vandaliseer en moontlik onder die invloed van &#8216;n dwelm verkeer, volgens die SDPD. Hy is &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12210\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kony 2012 se vervaardiger haak uit&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-12210","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12210","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12210"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12210\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12210"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12210"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12210"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}