{"id":12183,"date":"2012-03-15T11:48:18","date_gmt":"2012-03-15T11:48:18","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12183"},"modified":"2012-03-15T11:48:18","modified_gmt":"2012-03-15T11:48:18","slug":"saner-loop-goldman-sachs","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12183","title":{"rendered":"SAner loop Goldman Sachs"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>&#8216;n Oud-Suid-Afrikaner, Greg Smith, het 12 jaar lank vir Goldman Sachs gewerk, lank genoeg om die trajek van sy kultuur, sy mense en sy identiteit te begryp. En hy kan eerlik s\u00ea dat die omgewing nou so giftig en vernietigend is as wat hy nog nooit aanskou het nie, s\u00ea hy.<\/p>\n<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Smith is &#8216;n Stanford-gegradueerde, voormalige Rhodes Scholar-finalis en internasionale tafeltennisspeler.<\/p>\n<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Goldman Sachs is een van die w\u00eareld se grootste en mees belangrike beleggingsbanke en dit is ook &#8216;n integrale deel van globale finansies, maar nie &#8216;n plek vir mense met &#8216;n gewete nie, meen Smith.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wanneer die geskiedenisboeke geskryf word oor Goldman Sachs, sal die huidige hoofuitvoerendebeampte, Lloyd C. Blankfein, en die president, Gary D. Cohn, die skuld moet dra dat die 143-jarige instelling die pad byster geraak het. Smith s\u00ea hy glo werklik dat die firma se immorele aard die enkele grootste bedreiging vir hul langtermyn-oorlewing verteenwoordig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Smith s\u00ea kli\u00ebnte word van slegte raad bedien, naamlik om handel te dryf met alles wat die grootste wins vir Goldman sal inbring, selfs al beteken dit &#8216;n risiko of verlies vir die kli\u00ebnt.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In vergaderings word daar glo nie een enkele minuut spandeer om vrae te vra oor hoe kli\u00ebnte gehelp kan word nie. Hulle word as gewillige skape beskou wat besteel word deur die maatskappy.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Oor die afgelope 12 maande moes Smith hoor hoe vyf verskillende besturende direkteure verwys na hul eie kli\u00ebnte as &#8220;Muppets,&#8221; soms oor interne e-pos.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit verstom hom oor hoe min senior bestuur &#8216;n basiese waarheid miskyk: Indien kli\u00ebnte nie vertroue in hul banke het nie sal hulle uiteindelik ophou om met sulke banke sake te doen. Dit maak nie saak hoe slim jy is nie, s\u00ea hy.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Greg Smith het intussen bedank as &#8216;n Goldman Sachs uitvoerende direkteur en hoof van die firma se Amerikaanse aandele-afgeleides in Europa, die Midde-Ooste en Afrika.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/57678-3-goda-v-rukovodstve-prokuratury-xarkovskoj-oblasti-izuchaem-rabotu-yuriya-danilchenko.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u0435\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Oud-Suid-Afrikaner, Greg Smith, het 12 jaar lank vir Goldman Sachs gewerk, lank genoeg om die trajek van sy kultuur, sy mense en sy identiteit te begryp. En hy kan eerlik s\u00ea dat die omgewing nou so giftig en vernietigend is as wat hy nog nooit aanskou het nie, s\u00ea hy. Smith is &#8216;n Stanford-gegradueerde, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12183\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;SAner loop Goldman Sachs&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-12183","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12183","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12183"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12183\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12183"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12183"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12183"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}