{"id":12182,"date":"2012-03-15T09:39:14","date_gmt":"2012-03-15T09:39:14","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12182"},"modified":"2012-03-15T09:39:14","modified_gmt":"2012-03-15T09:39:14","slug":"maak-maar-reg-vir-n-anti-wit-golf","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12182","title":{"rendered":"Maak maar reg vir &#8216;n anti-wit golf"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8220;Soos elders in Afrika waar eers die Indi\u00ebr-gemeenskap in Oeganda en later die blankes in Zimbabwe vir die regerende partye se mislukkings geblameer is, is die ANC-alliansie besig om in dieselfde rigting in Suid-Afrika te beweeg,&#8221; het dr. Corn\u00e9 Mulder, VF Plus-hoofsweep ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die <a href=\"http:\/\/www.businessday.co.za\/articles\/Content.aspx?id=167442\">jongste beskuldigings<\/a> van Irvin Jim, sekretaris van NUMSA, dat witmense in die pad van die ANC staan om die grondkwessie op te los, getuig presies hiervan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC-alliansie is volledig self verantwoordelik vir die feit dat baie swartmense vandag nog in absolute armoede leef en dit na 18 jaar van ANC-regering. Hiervoor is daar verskeie redes soos onder andere:<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00b7        Rigiede arbeidswetgewing wat nie werk skep nie, maar juis laat verlore gaan;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00b7        Totale onsekerheid oor grondbesit wat veral landelike ontwikkeling onmoontlik maak;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00b7        &#8216;n Kreupel rasgetransformeerde staatsdiens wat nie in staat is om effektief regeringsplanne uit te voer nie;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00b7        &#8216;n ANC-beleid van kaderontplooiing wat die meeste munisipaliteite totaal disfunksioneel gemaak het; en<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00b7        &#8216;n ANC-beleid van regstellende aksie wat van die heel kundigste persone in die ekonomie kunsmatig daarbuite hou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Witmense en ander minderhede moet kennis neem van hierdie strategie om hulle te identifiseer as die oorsaak van die ANC se onbevoegdheid en mislukkings. Alle minderhede in Suid-Afrika is net so deel van Suid-Afrika as wat die meerderheid is. Minderhede moet voortgaan om hulle rol konstruktief te speel en hulle daarop voorberei om die ANC-alliansie teen te staan. Soos wat die ANC meer en meer misluk sal die beskuldigings teen minderhede groter word,&#8221; het dr. Mulder ges\u00ea.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/careers.ua\/mix\/biznes-s-kitaem-skolko-mozhno-zarabotat-chto-vezti-s-kem-sotrudnichat-30-40-pribyili-dlya-biznesa-prodayushhego-tovaryi-iz-kitaya\/\">topcargo \u0440\u0430\u0437\u0432\u043e\u0434<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8220;Soos elders in Afrika waar eers die Indi\u00ebr-gemeenskap in Oeganda en later die blankes in Zimbabwe vir die regerende partye se mislukkings geblameer is, is die ANC-alliansie besig om in dieselfde rigting in Suid-Afrika te beweeg,&#8221; het dr. Corn\u00e9 Mulder, VF Plus-hoofsweep ges\u00ea. Die jongste beskuldigings van Irvin Jim, sekretaris van NUMSA, dat witmense in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12182\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Maak maar reg vir &#8216;n anti-wit golf&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-12182","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12182","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12182"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12182\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12182"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12182"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12182"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}