{"id":12139,"date":"2012-03-11T10:36:51","date_gmt":"2012-03-11T10:36:51","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12139"},"modified":"2012-03-11T10:36:51","modified_gmt":"2012-03-11T10:36:51","slug":"afrikaners-het-nie-redding-nodig-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12139","title":{"rendered":"Afrikaners het nie redding nodig nie"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2012\/03\/devilliers_johansloet.jpg\" width=\"251\" \/>Dat daar uit Nederland en  Vlaandere belangstelling is vir Afrikaans is waar, en dat buitelandse  politici hulle sal uitspreek t\u00e9\u00e9n misdaad in SA is ook waar. Maar van  &#8220;Afrikaner-redding&#8221; uit die buiteland is daar geen sprake nie. Want dit  is nie nodig nie. Afrikaanse leiers vra  nie daarvoor nie, waarom sou daar dan hulp kom? Misdaad en korrupsie in  sy totaliteit kry wel aandag, van plaasmoorde, renosterstropery,  korrektiewe verkragting van lesbi\u00ebrs, kindermishandeling, ens.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dat regse Afrikaners hul hoop nou juis op Nederland toespits is  interessant. Die regses haat juis die Hollanders vir hulle bydrae om  apartheid te bee\u00efndig. Maar as jy dan gaan kyk na die bedmaats wat regse  Afrikaners soek in Nederland, raak dit duidelik waarom daar geen  noemenswaardige hulp uit die EU sal kom vir Afrikaans en die Afrikaner  nie. Eerstens, sodra politici hul verdiep in die werklike leefstyl en  lewensstandaard van Afrikaners in SA, besef hulle dat die Afrikaner baie  goed leef in Afrika. Nederlanders emigreer selfs na SA. Die politici  kom gou agter dat sekere regse groepe in SA, onder andere Praag,  kwessies soos taal, misdaad, AA, ens, probeer misbruik om rassehaat aan  te sterk. Net \u00e9\u00e9n kykie na die kommentare op praag.co.za wys alreeds vir  di\u00e9 politici met wie hulle werklik te doen het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dan tweedens,  die bedmaats: As een voorbeeld, onlangs was Martin Bosma van de PVV nie  welkom by die Afrikaanse Taalraad (ATR) nie, juis omdat hy aan &#8216;n party  behoort wat anti-Islam is. Dit het in die Nederlandse pers bekend  geword:<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Bosma, die nu in Zuid-Afrika is, heeft zich eerder  opgeworpen als pleitbezorger van het aan het Nederlands verwante  Afrikaans. Maar volgens de krant zit de Afrikaanse Taalraad niet op de  PVV&#8217;er te wachten. Voorzitter van de raad Michel le Cordeur zegt in  Beeld dat onder de mensen die Afrikaans spreken, ook moslims zijn:  &#8216;Afrikaans is nie gelyk aan Afrikaners nie&#8217;. De sprekers zijn niet  alleen blanke Afrikaners maar ook mensen die &#8216;bruin en swart&#8217; zijn, &#8216;wat  Moslems insluit&#8217;. &#8220;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Heel duidelike boodskap dus. Weer eens  word ons taal misbruik om goedkoop politieke punte aan te teken. Die  onderduimse mosie wat regse Afrikaners dmv na\u00efwe en regse politici deur  die NL-parlement probeer druk het, was verwerp met die minagting wat dit  verdien.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dat daar op websites van groepe soos BKA en  Geloftevolk ophef gemaak word oor die sogenaamde &#8220;redding van buite&#8221;, is  geensins &#8216;n positiewe faktor vir julle veldtog nie. Net \u00e9\u00e9n verbintenis  met di\u00e9 tipe van groepe, so ook Praag, moet onder die aandag kom van EU  en NL politici, en hulle sal weier om so &#8216;n mosie te ondersteun. Die  Jooste-video, wat ondersteun word op regse websites, en as &#8220;nie so erg&#8221;  afgemaak word, het groot opslae gemaak in Nederland, en simpatie met  misdaad laat daal. Sit daarby die rassistiese uitlatings en homofobie op  ander websites, en julle kan net julself blameer dat &#8220;redding van  buite&#8221; nie sal gebeur nie.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/07\/21\/182571.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dat daar uit Nederland en Vlaandere belangstelling is vir Afrikaans is waar, en dat buitelandse politici hulle sal uitspreek t\u00e9\u00e9n misdaad in SA is ook waar. Maar van &#8220;Afrikaner-redding&#8221; uit die buiteland is daar geen sprake nie. Want dit is nie nodig nie. Afrikaanse leiers vra nie daarvoor nie, waarom sou daar dan hulp kom? [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":12138,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-12139","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12139","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12139"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12139\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/12138"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12139"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12139"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12139"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}