{"id":12124,"date":"2012-03-10T06:22:25","date_gmt":"2012-03-10T06:22:25","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12124"},"modified":"2012-03-10T06:22:25","modified_gmt":"2012-03-10T06:22:25","slug":"die-redes-waarom-zuma-gaan-bly","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12124","title":{"rendered":"Die redes waarom Zuma gaan bly"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Ek het die afgelope tyd bewegings fyn dopgehou rondom &#8216;n potensiele opvolger as president.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Aangesien ek reeds weet dat die <em>de facto <\/em>president eintlik Jonathan Maximillian Ernest Oppenheimer is en die seremoni\u00eble posisie wat Zuma beklee nie saak maak nie, weet ek ook dat van Mandela tot Zuma almal maar moes gaan vra vir die posisie by Harry, toe Nicky en nou Jonathan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Indien hulle nie van jou hou nie, of jy nie behoorlik wil saamwerk nie, sal jy uitgegooi word, soos ons ook gesien het met Zuma wat gesukkel het voor sy aanstelling.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek kyk na die huidige bewegings van Zuma en dit is baie duidelik dat hy die myne bevoordeel. Hy gaan vir hulle sorg met nuwe spoorlyne, uitvoerpoorte ens, verder moet hy die nationalisering van myne beperk tot uitgediende en nie-winsgewende myne.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Openbare paaie word geprivatiseer deur dit te oorhandig aan nie-regereringsinstellings wat dit bedryf maar die hawens en spore gaan met die belastingbetaler se geld opgegradeer word sodat die myne beter en makliker die land se rykdomme kan uitsuig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Deur hierdie stap van Zuma kan ek net een van twee oorwegings h\u00ea. Die eerste is dat hy wil aanbly en dus hul guns moet wen, en die tweede is dat hy homself posisioneer vir sy uitrede se nie-amptelike goue handdruk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vir die Oppenheimers is die geraas oor nationalisering natuurlik baie voordelig, veral as hulle in beheer daarvan is. Hulle sal dus nie sommer &#8216;n nuweling wil toelaat soos Motlanthe wat baie maklik die jeugroete sal wil volg nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hul veiligste opsie is om Zuma in die saal te hou. Malema is natuurlik ook uitgeskop omdat hy oor die Botswanaregering kommentaar gelewer het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is &#8216;n Oppenheimer-vriendelike regering en Jonathan is tans &#8216;n amptelike raadgewer van die Botswanase regering.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek is dus geen voorspeller nie, maar gegrond op die huidige speelveld en spelers kan ek net sien dat Zuma stewig in die saal gaan bly.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/prokurorska-pravda.today\/tag\/danilchenko-yurij-bronislavovich\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ek het die afgelope tyd bewegings fyn dopgehou rondom &#8216;n potensiele opvolger as president. Aangesien ek reeds weet dat die de facto president eintlik Jonathan Maximillian Ernest Oppenheimer is en die seremoni\u00eble posisie wat Zuma beklee nie saak maak nie, weet ek ook dat van Mandela tot Zuma almal maar moes gaan vra vir die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12124\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Die redes waarom Zuma gaan bly&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-12124","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12124","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12124"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12124\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12124"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12124"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12124"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}