{"id":12111,"date":"2012-03-08T17:32:05","date_gmt":"2012-03-08T17:32:05","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12111"},"modified":"2012-03-08T17:32:05","modified_gmt":"2012-03-08T17:32:05","slug":"volkstaat-volkstaat-hier-kom-ons","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12111","title":{"rendered":"Volkstaat, Volkstaat hier kom ons!"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Met  die aankondiging dat die ANC die grondwet wil verander om grond af te vat  by ons &#8216;Die Setlaars&#8217; is die Volkstaatgedagte al wat oorbly vir die  Afrikaner.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die  groot vraag is waar gaan die Volkstaat wees? Dit is my opinie dat die  vraag self beantwoord sal word wanneer die tyd reg is. Die vraag wat ons  eerder moet vra is wat bly oor wanneer die ANC dit regkry om die  Grondwet te verander?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die antwoord: Daar  gaan nie veel oorbly nie, die voorstelle wat die ANC maak is drakonies en  sal die Afrikaner net nog verder vervreem in sy land. Daar word gepraat  van die tweede fase van &nbsp;bevryding. Dit behels eintlik maar net meer steel van die  staat of uit die Afrikaner se sakke en om die Afrikaner te verdryf uit Suid-Afrika.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit  maak nie regtig saak wat die ANC se planne is nie, maar ons kan verwag dit sal iets negatiefs wees. Ek hoop egter dat die liberale Afrikaners  begin wakker skrik uit hulle utopie en besef dat die ANC daarop uit is om ons  Afrikaners te vernietig, en dat die liberale ook in die slag sal bly. Ons vel, kultuur, geskiedenis en taal is wat die ANC haat, nie ons politieke sieninge nie!<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Al  wat oorbly, is ons hunkering na &#8216;n Volkstaat, &#8216;n tuiste, daar waar  Afrikanerwaardes, -kultuur en -geskiedenis bewaar word en waar ons taal  beskerm word. Soos ek aan die begin van die debat geskryf het, moet ons  nie nou begin om grense te trek nie, maar ons moet vandag begin verlang en  streef na ons eie, na &#8216;n republiek, na &#8216;n Afrikanerrepubliek, waar dit  ook al mag wees.&nbsp;Die grootte van ons volk se vryheidstrewe, en veglus sal  bepaal waar die grense getrek word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die  feit dat die ANC die Grondwet wil verander verteenwoordig &#8216;n donker tyd vir ons as  Afrikaners. Hoe donker gaan dit nie wees as die ANC dit regkry nie? Soos  geskiedenis ons al menige kere geleer het, gebeur daar wonderlike  goed met volkere wat in die duisternis verkeer, en ons volk is geen uitsondering nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Staan  op Afrikaners! Gaan maak &#8216;n draai daar in jou diepe binneste en vertel  my dat jy nie wil gaan bly in &#8216;n Afrikanerrepubliek nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volkstaat, Volkstaat hier kom ons!<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/vestiua.com\/ru\/news\/20150223\/64209.html\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Met die aankondiging dat die ANC die grondwet wil verander om grond af te vat by ons &#8216;Die Setlaars&#8217; is die Volkstaatgedagte al wat oorbly vir die Afrikaner. Die groot vraag is waar gaan die Volkstaat wees? Dit is my opinie dat die vraag self beantwoord sal word wanneer die tyd reg is. Die vraag &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12111\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Volkstaat, Volkstaat hier kom ons!&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-12111","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12111","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12111"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12111\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12111"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12111"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12111"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}