{"id":12108,"date":"2012-03-08T07:06:21","date_gmt":"2012-03-08T07:06:21","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12108"},"modified":"2012-03-08T07:06:21","modified_gmt":"2012-03-08T07:06:21","slug":"wit-spelers-koggel-verloorders","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12108","title":{"rendered":"Wit spelers koggel verloorders"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Plaaslike skool in die VSA moes om verskoning vra oor beweerde rassisme na &#8216;n ho\u00ebrskool basketbalwedstryd die afgelope naweek<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Toe die eindfluitjie Saterdag blaas, het Alamo Heights &#8216;n oortuigende oorwinning oor San Antonio Edison gevier.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Alamo Heights-hoofafrigter Andrew Brewer het ges\u00ea hy was trots op sy span.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Geweldig trots,&#8221; het Brewer ges\u00ea. &#8220;Geweldig. Dit is die beste groep kinders.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar dit was net na die trofee-aanbieding toe die afrigter moes bloos vir Alamo Heights se aanhangers.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die VSA, die VSA, die VSA,&#8221; het hulle gedreunsing.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">San Antonio se amptenare beskou die singery as &#8216;n rassistiese belediging teenoor &#8216;n skool met minderheidspelers van &#8216;n skool met meestal wit kinders.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Edison-studente wat Saterdag se wedstryd bygewoon het, s\u00ea hulle was &#8220;geskok&#8221; toe hulle hoor hoe koggel die wit wenspan hulle. Sommige het gedink dat die ondersteuners van die oorwinnaars hulself beter moes gedra het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Alamo Heights het om verskoning gevra en die studente wat ge\u00efdentifiseer is, sal ook om verskoning vra en is verbied van wedstryde.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Wit ondersteuners van Alamo Heights verskil egter van di\u00e9 weergawe. Hulle s\u00ea toe die Amerikaanse volkslied gespeel is, het Meksikane van die ander span beledigings uitgeskree.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die wit span is v\u00f3\u00f3r die insident gekoggel as &#8220;Alamo <em>Whites<\/em>&#8220;, &#8216;n woordspeling op Alamo <em>Heights<\/em>. Wittes s\u00ea hulle het dit as rassisties ervaar, en onpatrioties.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Blykbaar het die Meksikane vir die pret daarna &#8216;n gestremde kind voor die tyd beledig en hom onbeskofte dinge toegesnou. Van die Edisonplakkate was glo ook &#8216;n verleentheid, met slagspreuke soos &#8220;Suig my [****]&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die wit studente s\u00ea &#8220;patriotisme is eintlik die aanstootlike onderwerp vir die rassistiese, diskriminerende, vuilbek, anti-Amerikaanse studente van Edison High en hul linkse ondersteuners&#8221;.<\/p>\n<p>Dis glo nie die eerste keer dat dit by skoolwedstryde in di\u00e9 distrik gebeur nie.<br \/><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/careers.ua\/mix\/analiziruem-deklaratsiyu-o-dohodah-yuriya-danilchenko\/\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0431\u0440\u043e\u043d\u0456\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Plaaslike skool in die VSA moes om verskoning vra oor beweerde rassisme na &#8216;n ho\u00ebrskool basketbalwedstryd die afgelope naweek Toe die eindfluitjie Saterdag blaas, het Alamo Heights &#8216;n oortuigende oorwinning oor San Antonio Edison gevier. Die Alamo Heights-hoofafrigter Andrew Brewer het ges\u00ea hy was trots op sy span. &#8220;Geweldig trots,&#8221; het Brewer ges\u00ea. &#8220;Geweldig. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12108\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Wit spelers koggel verloorders&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-12108","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12108","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12108"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12108\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12108"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12108"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12108"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}