{"id":12102,"date":"2012-03-08T05:43:22","date_gmt":"2012-03-08T05:43:22","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12102"},"modified":"2012-03-08T05:43:22","modified_gmt":"2012-03-08T05:43:22","slug":"cele-moeras-verdiep","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12102","title":{"rendered":"Cele-moeras verdiep"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die geskorste nasionale polisiekommissaris Bheki Cele is Woensdag in die getuiebank ondervra. Dit is die derde dag van &#8216;n ondersoek na bewerings van wangedrag teen hom.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Cele het ges\u00ea hy het naby daaraan gekom om &#8216;n staat-privaat-vennootskapooreenkoms te onderteken vir die bou van nuwe &#8216;n polisie-hoofkwartier in Pretoria.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Omdat hy van Durban kom, was hy redelik nuut in Pretoria toe sy voormalige adjunk en hoof van voorsiening, Hamilton Hlela, hom aangemoedig het om die kontrak te onderteken op die enjinkap van &#8216;n motor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die polisie het op daardie stadium &#8216;n maand-tot-maand huurkontrak by Wachthuis gehad. Daar was egter nie genoeg ruimte nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Cele het ges\u00ea nuwe kwartiere vir die polisie is bespreek lank voordat hy deur President Jacob Zuma in Julie 2009 as kommissaris aangestel is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die dringende nood vir kantoorruimte is veroorsaak deur die w\u00eareldbeker, omdat &#8216;n effektiewe en doeltreffende kommunikasiespan meer ruimte gevra het, het hy ges\u00ea toe hy deur Viwe Notshe gevra is waarom hy &#8216;n senior polisiebeampte genader het oor die kwessie van verhuring.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die kwessie was al daar sedert 2004 en 2005. Dit was reeds op die tafel toe ek oorgeneem het,&#8221; het Cele ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het beskryf hoe, drie weke nadat hy in die pos begin het, Hlela voorgestel het dat hy die kontrak moet onderteken om die nuwe hoofkwartiere te laat bou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nadat hy daaroor nagedink het, het hy besluit om dit nie te onderteken nie en het dit eerder oorweeg om &#8216;n nuwe polisiehhofkantoor te laat bou. Hy het ges\u00ea hy het die feit oorweeg dat slegs vier nuwe polisiekantore in KwaZulu-Natal gebou is sedert 1994.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hlela het aan my ges\u00ea die PPP [staat-privaat-vennootskap] sal nie daarvan hou nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Cele het Hlela, wat vroe\u00ebr in die week getuig het, as &#8216;n onbetroubare persoon geskets, wat agter sy rug besluite geneem het sonder om hom te verwittig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Daar is baie ander dinge [oor hom] wat ek aan jou kan vertel.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Cele het ges\u00ea &#8216;n paar weke nadat die kontrak deur die mat geval het, wou Hlela h\u00ea hy moes &#8216;n kontrak van R8 miljoen onderteken om sy kantoor en di\u00e9 van die ministerie op te knap. Dit het ook misluk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Cele het ges\u00ea di\u00e9 en ander voorvalle het daartoe gelei dat hy die Spesiale Ondersoekeenheid gevra het om die polisie se departement van voorsiening te laat ondersoek.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/gordonua.com\/news\/localnews\/v-harkove-religioznaya-organizaciya-nezakonno-uderzhivala-narkozavisimyh-prokuratura-194121.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die geskorste nasionale polisiekommissaris Bheki Cele is Woensdag in die getuiebank ondervra. Dit is die derde dag van &#8216;n ondersoek na bewerings van wangedrag teen hom. Cele het ges\u00ea hy het naby daaraan gekom om &#8216;n staat-privaat-vennootskapooreenkoms te onderteken vir die bou van nuwe &#8216;n polisie-hoofkwartier in Pretoria. Omdat hy van Durban kom, was hy &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12102\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Cele-moeras verdiep&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12102","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12102","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12102"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12102\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12102"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12102"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12102"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}