{"id":12092,"date":"2012-03-07T06:31:46","date_gmt":"2012-03-07T06:31:46","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12092"},"modified":"2012-03-07T06:31:46","modified_gmt":"2012-03-07T06:31:46","slug":"gesteelde-lone-aanbod-harteloos","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12092","title":{"rendered":"Gesteelde lone-aanbod &#8216;harteloos&#8217;"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Ryk Australiese staat se plan om tot Aus $2000 aan Aboriginee te betaal wie se lone van hulle weerhou is vir dekades lank, is gekritiseer as &#8216;n &#8220;wrede en hartelose aanbod&#8221;.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wes-Australi\u00eb, &#8216;n groot en ryk hulpbronstaat wat &#8216;n winsgewende mynbouoplewing beleef, het die betalings vir die &#8220;gesteelde lone van inboorlinge gebore voor 1958&#8221; aangekondig.&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar die staat se inheemse regsdiens het ges\u00ea dat die betaling skaars vergoeding is vir die praktyk wat dekades geduur het om aan baie inheemse werkers net &#8220;sakgeld&#8221; te oorhandig, terwyl hul volle loon teruggehou is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dennis Eggington, uitvoerende hoof van die inheemse regsdiens van Wes-Australi\u00eb, het die betalingsplan beskryf as &#8220;&#8216;n klap in die gesig en &#8216;n wrede en hartelose aanbod&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die aanbod is &#8216;n belediging vir alle eerlike Wes-Australi\u00ebrs wat in algemene ordentlikheid en &#8216;n billike aanslag glo, en dit is &#8216;n veragtelike en gruwelike oortreding van plig vir &#8216;n staat wat mense se lone gesteel het,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;In &#8216;n staat wat &#8216;n fortuin uit die hulpbronsektor maak, is dit niks meer as die krummels van die tafel af nie, en herinner aan die missierantsoendae,&#8221; het hy Dinsdag in &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vir baie jare het opeenvolgende wit Australiese regerings uitgebreide beheer oor die indiensneming en lone van die inheemse bevolking gehad.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In 2006 het &#8216;n Senaatskomitee getuienis aangehoor van die stelselmatige weerhouding en wanbestuur van inheemse lone en regte deur die regering vir dekades lank sowel as bewyse dat die Aborigine\u00eb onderbetaal is of glad nie betaal is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In Wes-Australi\u00eb (WA) is salarisse van nie-blankes deur werkgewers, sowel as die staat, teruggehou onder &#8216;n wet van die departement van naturellesakewelsyn, wat tot 75 persent van die inkomste in trustrekeninge gestort het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In baie gevalle, het die werkers nooit die geld gesien nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">WA se minister van inheemse sake Peter Collier, het ges\u00ea die loonwet was een van die &#8220;baie ongelukkige beheermaatre\u00ebls ingestel op die Aboriginee deur die federale en staatsregerings regoor Australi\u00eb&#8221; in die verlede.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea die meeste dokumentasie oor die rekeninge en die geld wat in trust gehou word het verlore geraak, saam met die verifikasie van wie geraak is en hoeveel teruggehou is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Om hierdie rede het ons die besluit om &#8216;n betaling aan te bied aan diegene wat kan bewys dat hulle geraak is,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/allkharkov.ua\/news\/state\/v-harkovskoi-oblasti-naznachen-rykovoditel-mestnoi-prokyratyry.html\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Ryk Australiese staat se plan om tot Aus $2000 aan Aboriginee te betaal wie se lone van hulle weerhou is vir dekades lank, is gekritiseer as &#8216;n &#8220;wrede en hartelose aanbod&#8221;. Wes-Australi\u00eb, &#8216;n groot en ryk hulpbronstaat wat &#8216;n winsgewende mynbouoplewing beleef, het die betalings vir die &#8220;gesteelde lone van inboorlinge gebore voor 1958&#8221; &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12092\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Gesteelde lone-aanbod &#8216;harteloos&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-12092","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12092","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12092"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12092\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12092"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12092"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12092"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}