{"id":12089,"date":"2012-03-07T05:08:35","date_gmt":"2012-03-07T05:08:35","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12089"},"modified":"2012-03-07T05:08:35","modified_gmt":"2012-03-07T05:08:35","slug":"da-neem-nie-aan-e-tolstaking-deel-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12089","title":{"rendered":"DA neem nie aan e-tolstaking deel nie"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die Demokratiese Alliansie het &#8216;n uitnodiging om aan vandag se beplande landswye staking deel te neem, van die hand gewys, het &#8216;n koerant berig.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die party is uitgenooi om deel te neem aan &#8216;n betoging teen die instelling van die beplande e-tolpadstelsel en arbeidsmakelaars. Die optog is onder leiding van Cosatu.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die tolstelsel is niks anders as &#8216;n privatisering nie en Cosatu is daarteen gekant. Hoekom kies ons elke vyf jaar &#8216;n regering en laat die privaatsektor dan al die werk doen?&#8221; het Zwelinzima Vavi, die vakbondleier ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea paaie is &#8216;n basiese diens wat die regering moet lewer. &#8220;Dis waarom ons belasting betaal. Die gevolg van die duur tolstelsel is dat net die rykes dit sal kan bekostig om daarop te ry, terwyl die armes gedwing sal word om die gevaarlike agterpaaie vol slag\u00adgate te gebruik.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vakbond Solidariteit is nie deel van Cosatu se artikel 77-aansoek by Nedlac nie en kan sy lede dus nie aan \u0149 beskermde staking deelneem nie, het Dirk Hermann, adjunk uitvoerende hoof ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Cape Times berig Tony Ehrenreich, provinsiale sekretaris van die vakverbond, het die DA uitgenooi om aan die optog deel te neem, aangesien die party ook teen die e-tolpadstelsel gekant is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mmusi Maimane, &#8216;n woordvoerder vir die DA, s\u00ea alhoewel die party se lede welkom is om aan die staking deel te neem, het die party besluit om die beplande tolpadstelsel op ander wyses teen te staan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons sal hulle nie in &#8216;n amptelike hoedanigheid vergesel nie. Ons het besluit om die hof-roete te vat,&#8221; het hy aan die koerant ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die DA ondersteun egter arbeidsmakelaars en wil daarom nie deelneem nie.&nbsp;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Die ANC en Cosatu het gevra vir &#8216;n verbod op arbeidsmakelary in &#8216;n poging om die uitbuiting van tydelike werkers stop te sit.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die DA en Cope het voorgestel dat &#8216;n regulerende liggaam saamgestel word om &#8216;n gedragskode van arbeidsmakelaars daar te stel.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Arbeidsmakelaars is die skuld gegee vir die geweld teen Zimbabwi\u00ebrs by De Doorns &#8216;n paar jaar gelede.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Plaaslike inwoners het huise van Zimbabwi\u00ebrs afgebrand en om hulle te verhinder om te gaan werk. Zimbabwi\u00ebrs word minder betaal vir seisoenale werk op plase en kry daarom makliker werk, s\u00ea plaaslike inwoners.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gewetenlose arbeidsmakelaars het die skuld vir die geweld gekry omdat hulle Zimbabwiese werkers ander lone as Suid-Afrikaanse werkers betaal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die arbeidsmakelaarsbedryf lei tot die uitbuiting van plaaslike werkers, s\u00ea Cosatu.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kenners meen dit help ook nie om te beweer dat arbeidsmakelary &#8220;gereguleer&#8221; moet word nie, want dit val reeds onder die wet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die voorvalle in De Doorns het te midde van regulering plaasgevind.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ehrenreich s\u00ea die beplande optog sal Woensdag plaasvind en waarskynlik 30 000 mense betrek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Burger het intussen berig dat die landwye massa-optrede Suid-Afrika tot R8,2 miljard kan kos.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/06\/18\/180080.html\">\u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Demokratiese Alliansie het &#8216;n uitnodiging om aan vandag se beplande landswye staking deel te neem, van die hand gewys, het &#8216;n koerant berig. Die party is uitgenooi om deel te neem aan &#8216;n betoging teen die instelling van die beplande e-tolpadstelsel en arbeidsmakelaars. Die optog is onder leiding van Cosatu. &#8220;Die tolstelsel is niks &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12089\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;DA neem nie aan e-tolstaking deel nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12089","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12089","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12089"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12089\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12089"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12089"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12089"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}