{"id":12088,"date":"2012-03-07T04:55:24","date_gmt":"2012-03-07T04:55:24","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12088"},"modified":"2012-03-07T04:55:24","modified_gmt":"2012-03-07T04:55:24","slug":"nigerie-en-sa-haaks-oor-reisigers","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12088","title":{"rendered":"Nigeri\u00eb en SA haaks oor reisigers"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Nigeri\u00eb het Dinsdag na Suid-Afrika gekap en die land beskuldig dat die owerhede Nigeri\u00ebrs teiken en &#8220;xenofobies&#8221;&nbsp; is nadat 125 reisigers toegang geweier is oor inentingskaarte.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die minister van buitelandse sake Olugbenga Ashiru het ges\u00ea Nigeri\u00eb sal reageer op enige verdere aksie nadat Suid-Afrika Vrydag geweier het om toegang te verleen aan Nigeri\u00ebrs wie se geelkoorsinentingskaarte vervals was.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verkope van vals inentingskaarte is algemeen op Nigeriese grense.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika se ambassadeur is deur die Nigeriese ministerie van buitelandse sake Maandag ingeroep, en 28 Suid-Afrikaners is toegang geweier tot Nigeri\u00eb op dieselfde dag in &#8216;n o\u00ebnskynlike vergeldingskuif.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Nigeriese lugredery Arik Air het sy Lagos-Johannesburg vlug vir &#8216;n dag in protes ook opgeskort.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ashiru het ges\u00ea dat, ten spyte van al die &#8220;hartlike&#8221; verhoudings tussen die leierskap van die twee kontinentale kragte, is immigrasie-owerhede en die polisie in Suid-Afrika &#8220;brandstof vir die irritasie tussen ons twee lande&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;En wat jy gesien het, wat verlede week afgespeel het, is presies wat ek in gedagte het &#8211; dat die amptenare in die immigrasiedepartement altyd onvriendelik teenoor Nigeriese reisigers is, en ek s\u00ea dit met vrymoedigheid.&#8221; Ashiru was &#8216;n voormalige ambassadeur na Suid-Afrika.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ook die polisie, sommer lukraak, sonder enige rede, gaan op &#8216;n missie en arresteer Nigeri\u00ebrs links en regs en dit sluit aan by wat jy sien afspeel. Dis wat ons noem xenofobie deur Suid-Afrikaners teen alle Afrikane &#8211; nie net Nigeri\u00ebrs nie, maar selfs diegene van hul buurlande.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrikaners haal hul woede dikwels op buitelanders uit, veral Zimbabwi\u00ebrs, Mosambiekers, Nigeri\u00ebrs en Somali\u00ebrs, en beskuldig hulle werkdiefstal en die pleeg van misdade.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Xenofobiese aanvalle regoor Suid-Afrika het in Mei 2008 62 mense se dood veroorsaak en duisende wat uit hul huise vlug.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ashiru belowe dat &#8216;n &#8220;toepaslike reaksie&#8221; op enige verdere sodanige stappe om toegang te weier aan Nigeri\u00ebrs geneem sal word en om &#8216;n sein aan Suid-Afrikaanse maatskappye te stuur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hulle moet nie die vriendelike sake-omgewing wat ons in Nigeri\u00eb het, waar maatskappye, ook Suid-Afrikaanse maatskappye meer wins in Nigeri\u00eb as in Suid-Afrika maak, as vanselfsprekend aanvaar nie,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika se ambassade in Nigeri\u00eb het geweier om kommentaar te lewer.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/30\/190438.html\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Nigeri\u00eb het Dinsdag na Suid-Afrika gekap en die land beskuldig dat die owerhede Nigeri\u00ebrs teiken en &#8220;xenofobies&#8221;&nbsp; is nadat 125 reisigers toegang geweier is oor inentingskaarte. Die minister van buitelandse sake Olugbenga Ashiru het ges\u00ea Nigeri\u00eb sal reageer op enige verdere aksie nadat Suid-Afrika Vrydag geweier het om toegang te verleen aan Nigeri\u00ebrs wie se &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12088\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Nigeri\u00eb en SA haaks oor reisigers&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-12088","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12088","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12088"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12088\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12088"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12088"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12088"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}