{"id":12079,"date":"2012-03-06T05:09:52","date_gmt":"2012-03-06T05:09:52","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12079"},"modified":"2012-03-06T05:09:52","modified_gmt":"2012-03-06T05:09:52","slug":"waar-staan-sa-in-iranisrael-konflik","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12079","title":{"rendered":"Waar staan SA in Iran\/Israel-konflik?"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Iran is onverpoosd besig om sy kernnavorsing te versnel. Die sluipmoorde op van sy kern wetenskaplikes, sanksies sowel as dreigemente van &#8216;n aanval deur Israel of\/en die VSA het tut dusver nog geen uitwerking gehad op die pas waarteen sy kernprogram vorder nie. Om die waarheid te s\u00ea, dit wil eerder voorkom of elke poging om hom te stop net olie op die vuur is.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">As dreigemente ernstig opgeneem word, lyk dit dus onafwendbaar dat die pruttende vulkaan iewers tussen vandag en die einde van die jaar tot uitbarsting sal kom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit sal die gang van die w\u00eareldgeskiedenis onherroeplik verander.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vraag is hoe gaan dit Suid Afrika raak en hoe gaan ons aanpas daarby?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Iran se kernprogram toon baie ooreenkomste met ons eie programme in die glorieryke jare van apartheid. Elektrisiteitsopwekking en mediese radionukliede was ook die dekmantel waaragter die meeste navorsing verbloem was. Ons het ook alleen teen die res van die w\u00eareld gestaan en dit het ons net meer vasberade gemaak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tradisioneel was ons egter  aan die kant van die VSA\/Israel-alliansie. Dis trouens &#8216;n oop geheim dat die programme geskrap is voordat die politieke oorgang onderhandel is. Die redes is voor die hand liggend.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Op hierdie stadium kry ons egter &#8216;n groot deel van ons ru-olie van Iran en  die regering sal sekerlik goeie betrekkinge met Iran wil behou. Dit sou egter baie dom wees om in die slegte boekies van die VSA te kom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die beste opsie is om neutraal te bly.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die komende konflik sal egter die verskil in mening by verskillende rasgroepe is Suid-Afrika baie meer beklemtoon. Blankes sal meer geneig wees om steun aan Die VSA en Israel te gee terwyl  die regering se sentimente waarskynlik meer by die belange van Iran en sy bondgenote sal wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit lyk of ons interesante tye nader waarin ons op ons voete sal moet dink.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/events\/3870248\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0411\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Iran is onverpoosd besig om sy kernnavorsing te versnel. Die sluipmoorde op van sy kern wetenskaplikes, sanksies sowel as dreigemente van &#8216;n aanval deur Israel of\/en die VSA het tut dusver nog geen uitwerking gehad op die pas waarteen sy kernprogram vorder nie. Om die waarheid te s\u00ea, dit wil eerder voorkom of elke poging &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12079\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Waar staan SA in Iran\/Israel-konflik?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-12079","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12079","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12079"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12079\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12079"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12079"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12079"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}