{"id":12076,"date":"2012-03-05T15:33:04","date_gmt":"2012-03-05T15:33:04","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12076"},"modified":"2012-03-05T15:33:04","modified_gmt":"2012-03-05T15:33:04","slug":"tweede-oorgangsfase-kom","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12076","title":{"rendered":"&#8216;Tweede oorgangsfase&#8217; kom"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC het Maandagoggend konsepbeleidsdokumente uitgereik wat sal fokus daarop om die land na sy &#8220;tweede oorgangsfase&#8221; te neem, het Jeff Radebe, voorsitter van die nasionale uitvoerende komitee (NUK) se sub-komitee oor beleid, ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die tweede oorgangsfase sal grondhervorming, die Grondwet, die media asook gesondheid en die polisie takel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die ANC bestaan vandag in &#8216;n Suid-Afrika waar sy beleid bygedra het tot verandering. Ons het ook &#8216;n veranderende-Afrika en &#8216;n veranderende w\u00eareld,&#8221; s\u00ea Radebe.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Grondhervorming is as een van die hoofbesprekingspunte in die dokument genoem. &#8216;n Grondbestuurskommissie sal ingestel moet word om riglyne oor grond te ontwikkel.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Grondwaardeerder-generaal word voorgestel om te help om bestendigheid te bring aan grondwaardes en finansi\u00eble vergoeding in gevalle van grondonteiening.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Onteiening behoort in te sluit of die onteiening in die openbare belang is, wat ook restitusie insluit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Op die gebied van gesondheid, is &#8216;n behoefte vir die konsolidasie van die nasionale gesondheidsversekering genoem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die massamedia, word die transformasie van die bedryf en die verbreding van eienaarskap voorgestel om bemagtigingsdoelwitte te bereik.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nog &#8216;n voorstel is &#8216;n media-app\u00e8lmeganisme, onafhanklik van die regering en sake-invloede.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Met betrekking tot die provinsies, word &#8220;ernstig oorweeg&#8221; om die Grondwet te wysig ter hervorming en die bevordering van die provinsies.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Radebe het ges\u00ea daar is niks fout met die ANC wat veranderinge aan die Grondwet bespreek nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Daar is bangmaakstories in die openbare domein dat ons in die ANC nie toegelaat moet word om te praat oor die Grondwet nie,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die dokumente bevat ook voorstelle oor verdere afwenteling van mag aan plaaslike munisipaliteite, in die lig van klagtes oor dienslewering en beter diens stedelike omgewings.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Enkele polisiediens word ook die vooruitsig gestel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Radebe het diegene gekritiseer wat die dokumente aan die media uitgelek het, en ges\u00ea hulle is &#8220;Judas Iskariots&#8221;.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/events\/3870248\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANC het Maandagoggend konsepbeleidsdokumente uitgereik wat sal fokus daarop om die land na sy &#8220;tweede oorgangsfase&#8221; te neem, het Jeff Radebe, voorsitter van die nasionale uitvoerende komitee (NUK) se sub-komitee oor beleid, ges\u00ea. Die tweede oorgangsfase sal grondhervorming, die Grondwet, die media asook gesondheid en die polisie takel. &#8220;Die ANC bestaan vandag in &#8216;n &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12076\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;Tweede oorgangsfase&#8217; kom&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12076","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12076","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12076"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12076\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12076"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12076"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12076"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}