{"id":12033,"date":"2012-02-29T15:46:05","date_gmt":"2012-02-29T15:46:05","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12033"},"modified":"2012-02-29T15:46:05","modified_gmt":"2012-02-29T15:46:05","slug":"praag-doen-beroep-op-burgerlike-ongehoorsaamheid-na-promulgering-van-taalwet","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12033","title":{"rendered":"Taalwet vra burgerlike ongehoorsaamheid s\u00ea PRAAG"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Meer as tweehonderd jaar lank word die Afrikaanse taal in Suid-Afrika  aangeval en gemarginaliseer, hetsy deur die Britse koloniale owerheid,  hetsy deur die ANC-bewind. Gedurende die bewind van die Nasionale Party,  is Engels toegelaat om sy rol as enigste openbare taal te behou en is  Afrikaans aan sensuur onderwerp.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">PRAAG (die Pro-Afrikaanse Aksiegroep) verwerp daarom die gedagte dat  Afrikaans ooit saam met Engels geklassifiseer kan word as &#8220;&#8216;n voorheen  bevoordeelde taal&#8221;. Dr. Dan Roodt, die leier van PRAAG, het in  Johannesburg ges\u00ea: &#8220;Geen taal is m\u00e9\u00e9r aan staatsonderdrukking en  -marginalisering onderworpe as juis Afrikaans nie. Die nuwe taalwet  verteenwoordig bloot die voortsetting van Britse imperialisme en  kolonialisme, met die volksmoorddadige ANC-bewind wat daarop uit is om  Afrikaans dood te maak, tesame met &#8216;n groot aantal van haar sprekers&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Roodt het &#8216;n beroep op die internasionale gemeenskap gedoen om &#8220;te  let op die kommerwekkende situasie in Suid-Afrika, met die ANC-bewind  wat etniese konflik uitlok deur sy beleid van kulturele en taalkundige  imperialisme, asook aanvalle op Afrikaanse skole, plekname, museums en  biblioteke&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">PRAAG sal hom voeg by hofaansoeke saam met ander Afrikaanse  organisasies om die onwettige en totalit\u00eare maatre\u00ebls te beveg wat daar  teen Afrikaans geneem word. Die beweging het egter gevra vir burgerlike  ongehoorsaamheid teen die &#8220;soesji-vretende, korrupte, Milneristiese  satrape wie se tirannieke heerskappy oor Suid-Afrika reeds &#8216;n misdaad  teen die mensdom verteenwoordig. Afrikaners in die besonder behoort nie  enige tolgeld of belasting te betaal nie, of enige bydrae te maak om di\u00e9  Idi Amin-agtige narre verder te onderhou wat daarvan droom dat hulle  Britse lords is wat ons donkies noem omdat ons Afrikaans praat.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Aan die ander kant het die pro-Afrikaanse beweging die &#8220;helderheid&#8221;  verwelkom wat die ANC se nuwe taalwet gebring het. &#8220;Indien die finale  bewys nodig was dat die eenheidstaat van Suid-Afrika gedoem is, het ons  dit nou,&#8221; s\u00ea Roodt. &#8220;Die enigste logiese uitweg is selfbeskikking vir  Afrikaners, so gou as moontlik. Daar is tans &#8216;n herontwaking van daardie  Afrikanergees wat ons so lank in die stryd teen imperialisme  onderskraag het. Ons het die Britse Ryk oorkom en sal insgelyks die  Nguni-empaaier in sy geldgierigheid, aakligheid en vermetelheid  oorleef.&#8221;<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/07\/21\/182571.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Meer as tweehonderd jaar lank word die Afrikaanse taal in Suid-Afrika aangeval en gemarginaliseer, hetsy deur die Britse koloniale owerheid, hetsy deur die ANC-bewind. Gedurende die bewind van die Nasionale Party, is Engels toegelaat om sy rol as enigste openbare taal te behou en is Afrikaans aan sensuur onderwerp. PRAAG (die Pro-Afrikaanse Aksiegroep) verwerp daarom &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12033\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Taalwet vra burgerlike ongehoorsaamheid s\u00ea PRAAG&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-12033","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12033","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12033"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12033\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12033"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12033"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12033"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}