{"id":1203,"date":"2007-12-21T00:00:00","date_gmt":"2007-12-21T00:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=1203"},"modified":"2007-12-21T00:00:00","modified_gmt":"2007-12-21T00:00:00","slug":"veertien-vegvliegtuie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=1203","title":{"rendered":"Veertien vegvliegtuie&#8230;"},"content":{"rendered":"<p><\/p>\n<div align=\"justify\"><span class=\"small\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: right; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/tripolis1.JPG\" width=\"307\" height=\"224\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Die limo, die ligte en die tent<\/div>\n<\/div>\n<p><\/span> Die koerant haal &#8216;n bron aan wat vir die Franse binnelandse geheimediens werk wat voorts beweer dat Kadhafi se stommiteite gedurende die besoek aan sy verslawing toegeskryf kan word. Die Libiese diktator het, behalwe sy tentmanewales, ook vir Sarkozy in die verleentheid gestel nadat hy ontken het dat die twee oor menseregteskendings in Libi&euml; gesels het.<\/p>\n<p> &quot;Waarom brand jeugdiges motors?&quot; en &quot;Word hulle dan sleg behandel?&quot; was die ander vrae deur die besoekende Libiese staatshoof wat vir heelwat ongemak gesorg het. Kennelik was die gashere nie bedag op sulke direkte belangstelling nie. Sarkozy het egter nooit laat blyk dat die gas se spraaksaamheid en vreemde maniere hom verontrief nie en die geskiedkundige besoek verduur.<\/p><\/div>\n<div align=\"justify\">&nbsp;<\/div>\n<div align=\"justify\">Verlede maand nog was daar spanning toe Franse vakansiegangers in Libi&euml; opgehou is omdat hul paspoorte nie in Arabies vertaal is nie. &#8216;n Nuwe wet in Libi&euml; vereis dat alle paspoorte ook van &#8216;n vertaling voorsien moet wees. Di&eacute; kwessie is ook deur die Franse verswyg.<\/p>\n<p> Die personeel en bykomende veiligheidsmaatre&euml;ls wat ingespan moes word vir die besoek was enorm want Kadhafi het allerlei versoeke gehad betreffende sy vervoer en natuurlik die tuin van die regeringsgebou, die <em>Hotel Marigny<\/em>, wat tot Libiese grondgebied verklaar is en waar sy tent staangemaak is vir die duur van die besoek.<\/p>\n<p> Frankryk het se sukkelende wapenbedryf het nietemin &#8216;n hupstoot gekry met die nuwe vriendskapsbande wat gesme&euml; is. Onder andere is 35 helikopters, 21 Airbusse en 14 Rafale-vegvliegtuie by die snuiwende Kolonel se inkopielysie gevoeg. Daarbenewens gaan Frankryk &#8216;n lughawe vir Libi&euml; bou en kernaanlegte is ook in die vooruitsig gestel. Opposisiepartye meen die bedrae wat Sarkozy se regering noem is nie naastenby wat werklik ooreengekom is nie.<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/obuv\/mal-chik\/obuv-dlja-doma\">\u0434\u043e\u043c\u0430\u0448\u043d\u0438\u0435 \u0442\u0430\u043f\u043e\u0447\u043a\u0438 \u0434\u043b\u044f \u043c\u0430\u043b\u044c\u0447\u0438\u043a\u0430 \u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/odessamedia.net\/obzor-druzei\/blagoustroistvo-slobodskogo-raiona-harkova-prodoljaetsya\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0434\u043e\u0441\u044c\u0435<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\"><span class=\"small\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: right; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/tripolis2.JPG\" width=\"292\" height=\"194\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Gedaan en rewolsion?r<\/div>\n<\/div>\n<p><\/span>Terwyl die Libiese leier tans in Spanje ontvang word en daar sprake van verdere lukratiewe ooreenkomste tussen Spanje en Libi&euml; is, het dit in Frankryk aan die lig gekom dat die &quot;rewolusion&ecirc;re gids&quot; &#8216;n gereelde dwelmgebruiker is. Die satiriese koerant, die <em>Canard Encha&icirc;n&eacute; <\/em>het onthul dat Kadhafi koka&iuml;ene snuif en die &quot;gids&quot; het klaarblyklik nie afgesien van sy nare gewoonte tydens sy vyfdaagse staatsbesoek aan Frankryk nie.<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,21089,1141],"class_list":["post-1203","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-nuus","tag-veerien-vegvliegtuie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1203","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1203"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1203\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1203"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1203"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1203"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}