{"id":12018,"date":"2012-02-28T07:44:59","date_gmt":"2012-02-28T07:44:59","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12018"},"modified":"2012-02-28T07:44:59","modified_gmt":"2012-02-28T07:44:59","slug":"zim-eienaar-gee-afrikaner-die-skuld-vir-slegs-blankes-e-pos","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12018","title":{"rendered":"Zim-eienaar gee Afrikaner die skuld vir &#8216;slegs blankes&#8217; e-pos"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Mpumalanga Lodge-eienaar het probeer om swart besoekers te paai nadat &#8216;n Johannesburgse swart vrou met teleurstelling moes verneem dat die eienaar haar bespreking sal kanselleer omdat sy swart is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Siphokazi Nonyongo, wat by &#8216;n NGO in Johannesburg werk, het &#8216;n bespreking via die internet gemaak om volgende maand by die Leeukop Lodge en Karavaanpark in Witrivier, Mpumalanga, tuis te gaan. Maar Nonyongo het die skok van haar lewe gekry toe sy &#8216;n e-pos ontvang wat verklaar dat die lodge &#8220;slegs vir blankes&#8221; is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Twee weke gelede het Nonyongo by die lodge navraag gedoen oor verblyf vir haar en drie vriende.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die eienaar se vrou, Gail, het vir my ges\u00ea ek moet na die webwerf gaan om &#8216;n bespreking te maak, en ek het dit gedoen.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar &#8216;n geskokte Nonyongo het ges\u00ea sy het &#8216;n e-pos ontvang van die lodge die volgende dag, wat lees: &#8220;Jammer blankes alleen, volgens die eienaar Mark Spence&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het ges\u00ea die eienaars het uiteindelik gereageer en om verskoning gevra nadat sy &#8216;n plaaslike koerant genader het. Gister het Spence homself gedistansieer van die e-pos, en beweer dat &#8216;n ontevrede personeellid die gewraakte boodskap gestuur het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Spence gee voor dat die werknemer &#8216;n &#8220;Afrikaanssprekende rassis&#8221; is en dat hy nie met die e-pos saamstem nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek het hom gehuur om ons webwerf aan die gang te kry en ook om ons internet-besprekings te bestuur, want ek weet nie hoe om &#8216;n webwerf te bedryf nie.&#8221; Die man is glo intussen afgedank.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Spence het ges\u00ea hy is nie rassisties nie. &#8220;Ek kom van Zimbabwe en ek het op skool langs swart mense gesit, en ek sou nooit so iets doen nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek is nie seker hoekom hy [die personeellid] so opgetree het nie, maar hy het &#8216;n probleem met swart mense, want die man is &#8216;n ou, wit Afrikaner wat in die weermag betrokke was gedurende die ou Suid-Afrikaanse regering. &#8220;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die personeellid kon nie vir kommentaar bereik word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Spence het ges\u00ea dat hy sedertdien om verskoning gevra het aan Nonyongo en het aangebied om haar gratis akkommodasie te gee.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nonyongo het ges\u00ea sy kan nie die aanbod aanvaar nie, omdat sy nie Spence se weergawe van die gebeure glo nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die kollega van Nonyongo, Yassi Tamdji, van New York, wat haar sou vergesel op die reis, was verstom deur die e-pos.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek was verstom deur sulke blatante diskriminasie. Ek weet dat Suid-Afrika &#8216;n adolessente demokrasie is, maar die land het goeie vordering gemaak in die skepping van &#8216;n nie-rassistiese samelewing.&#8221; Sy het bygevoeg dat Suid-Afrika nog &#8216;n &#8220;lang pad het om te gaan&#8221;.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/atn.ua\/obshchestvo\/prokuratura-trebuet-zabrat-zemlyu-v-centre-harkova-u-nedobrosovestnogo-arendatora\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Mpumalanga Lodge-eienaar het probeer om swart besoekers te paai nadat &#8216;n Johannesburgse swart vrou met teleurstelling moes verneem dat die eienaar haar bespreking sal kanselleer omdat sy swart is. Siphokazi Nonyongo, wat by &#8216;n NGO in Johannesburg werk, het &#8216;n bespreking via die internet gemaak om volgende maand by die Leeukop Lodge en Karavaanpark &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12018\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Zim-eienaar gee Afrikaner die skuld vir &#8216;slegs blankes&#8217; e-pos&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12018","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12018","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12018"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12018\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12018"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12018"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12018"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}