{"id":12005,"date":"2012-02-26T18:19:54","date_gmt":"2012-02-26T18:19:54","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12005"},"modified":"2012-02-26T18:19:54","modified_gmt":"2012-02-26T18:19:54","slug":"afrikaanse-sirkulasiesyfers-daal-weens-naspersmonopolie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12005","title":{"rendered":"Afrikaanse sirkulasiesyfers daal &#8211; weens Naspersmonopolie?"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2012\/02\/naspersfoto.jpg\" \/>Die  sirkulasie van Afrikaanse koerante is besig om drasties te daal,  waarskynlik weens die monopolie wat Naspers oor die gedrukte woord in  Afrikaans beskik. Volgens die Ouditburo van sirkulasie se jongste  syfers, wat enkele dae gelede vrygestel is, \u201cdaal naweekkoerante in  Afrikaans 2,8 keer vinniger as hul Engelse eweknie\u00eb\u201d. Wat dagblaaie  betref, daal die Afrikaanse titels 40% vinniger as Engelse titels.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Rapport,  wat ongeveer \u2018n dekade gelede nog byna 500 000 eksemplare verkoop het,  se sirkulasie het die afgelope jaar met \u2018n bykomende 10% gedaal en  beskik nou oor \u2018n sirkulasie van slegs 201 983.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gerugte  wil h\u00ea dat die voormalige redakrise van Rapport, Liza Abrecht, afgedank  is nadat sy einde verlede jaar na Media24 se elektroniese platforms  verskuif is. Die presiese rede vir Albrecht se afdanking is nog nie  bekend nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit  is bekend dat Naspers geen nuwe toetreders tot die Afrikaanse mark  verdra nie. Weens die grootte en oorheersende posisie van die  maatskappy, is die lot van Afrikaans as mediataal ook nou aan die lot  van Naspers se publikasies gekoppel. Volgens mnr. Tim du Plessis, \u2018n  voormalige redakteur van Rapport, lees 50% van di\u00e9 koerant se lesers  slegs een koerant per week: Rapport.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sedert  1994 het Naspers en sy filiaal Media24 egter \u2018n toenemend linkse  aanslag ontwikkel en vele tradisionele Afrikanerlesers van hul koerante  vervreem. Vandaar die snelle afgang van die Afrikaanse koerante wat  aanmekaar sirkulasie verloor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit  mag ook wees dat die oorskakeling na die internet en digitale media  onder Afrikaanstaliges vinniger as onder Engelse lesers plaasvind en dat  die gedrukte media dus sneller sirkulasie verloor. Interessant is dat  die Pretoria News, wat weens sy ligging in Pretoria insgelyks oor \u2018n  aansienlike persentasie Afrikanerlesers beskik, insgelyks die vinnigste  van alle Engelse koerante gedaal het, naamlik \u2018n jaarlikse vermindering  van 12,5%.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dat Afrikaanse lesers egter besig is om hul rug op die Nasperskoerante te keer, is &#8216;n neiging wat uit die jongste sirkulasiesyfers afgelei kan word. Die vraag is watter ander heenkome daardie lesers gevind het en of hulle steeds Afrikaans lees&#8230;<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/62744-chto-delat-s-neraskrytymi-prestupleniyami-peredovoy-opyt-i-mneniya-ekspertov.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die sirkulasie van Afrikaanse koerante is besig om drasties te daal, waarskynlik weens die monopolie wat Naspers oor die gedrukte woord in Afrikaans beskik. Volgens die Ouditburo van sirkulasie se jongste syfers, wat enkele dae gelede vrygestel is, \u201cdaal naweekkoerante in Afrikaans 2,8 keer vinniger as hul Engelse eweknie\u00eb\u201d. Wat dagblaaie betref, daal die Afrikaanse &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12005\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Afrikaanse sirkulasiesyfers daal &#8211; weens Naspersmonopolie?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":12004,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-12005","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12005","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12005"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12005\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/12004"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12005"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12005"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12005"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}