{"id":11997,"date":"2012-02-26T08:25:50","date_gmt":"2012-02-26T08:25:50","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11997"},"modified":"2012-02-26T08:25:50","modified_gmt":"2012-02-26T08:25:50","slug":"konsternasie-heers-in-kaboel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11997","title":{"rendered":"Konsternasie heers in Kaboel"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Twee NAVO-beamptes is in die ministerie van binnelandse sake in die Afghaanse hoofstad Kaboel vermoor, het amptenare ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">NAVO het ges\u00ea &#8216;n &#8220;individu&#8221; het sy geweer op die offisiere gerig, maar vroe\u00ebre berigte ontken dat hy &#8216;n Westerling was.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Afghaanse veiligheidsmagte het ges\u00ea die dooies is &#8216;n Amerikaanse kolonel en majoor. Plaaslike berigte in die media noem die voorval &#8216;n &#8220;verbale skermutseling&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">NAVO-bevelvoerder genl. John Allen het ges\u00ea al die NAVO-personeel is van Afghaanse ministeries om sekuriteitsredes teruggeroep.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Britse ambassadewoordvoerder het vroe\u00ebr ges\u00ea alle Britse burgerlikes is uit die ministeries onttrek en die hoop uitgespreek dat dit &#8216;n tydelike maatre\u00ebl sal wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die skietery kom te midde van vyf dae van dodelike protes oor die verbranding van afskrifte van die Koran deur Amerikaanse soldate.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ministerie van binnelandse sake verkeer in totale afsluiting [lock-down] n\u00e1 die skietery, het amptenare ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die BBC se Orla Guerin in Kaboel, s\u00ea agt skote is binne-in die gebou gehoor, wat een van die veiligste in die hoofstad moet wees, en dat &#8216;n Afghaanse burger wat die aanval uitgevoer het, die hoogste veiligheidsklaring sou moes gehad het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Plaaslike berigte in die media s\u00ea die aanvaller was &#8216;n Afghaanse polisieman, maar dit is nog nie bevestig nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Genl. Allen het ges\u00ea dat hy die aanval veroordeel en bygevoeg: &#8220;Ons het al die leidrade en sal streef om die aanvaller, &#8216;n lafaard, wie se optrede nie onbeantwoord sal bly nie, aan die kaak te stel.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vroe\u00eb verslae dui daarop dat die twee beamptes midde-in die ministerie se bevel-en-beheer-sentrum geskiet is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Bilal Sarwary van die BBC in Kaboel, s\u00ea dit is waar verteenwoordigers van 34 provinsies ontmoet om veiligheid te beplan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy haal bronne aan wat meen dat die minister van binnelandse sake Bismullah Khan besig was om &#8216;n vergadering met senior Westerse amptenare elders in die gebou te hou toe die skietery plaasgevind het.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/30\/190438.html\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Twee NAVO-beamptes is in die ministerie van binnelandse sake in die Afghaanse hoofstad Kaboel vermoor, het amptenare ges\u00ea. NAVO het ges\u00ea &#8216;n &#8220;individu&#8221; het sy geweer op die offisiere gerig, maar vroe\u00ebre berigte ontken dat hy &#8216;n Westerling was. Afghaanse veiligheidsmagte het ges\u00ea die dooies is &#8216;n Amerikaanse kolonel en majoor. Plaaslike berigte in die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11997\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Konsternasie heers in Kaboel&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-11997","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11997","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11997"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11997\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11997"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11997"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11997"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}