{"id":11996,"date":"2012-02-26T07:54:53","date_gmt":"2012-02-26T07:54:53","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11996"},"modified":"2012-02-26T07:54:53","modified_gmt":"2012-02-26T07:54:53","slug":"obama-verskoning-vir-koranverbranding-n-grap","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11996","title":{"rendered":"Obama-verskoning vir Koranverbranding &#8216;n &#8216;grap&#8217;"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die Republikeinse presidensi\u00eble kandidaat, Newt Gingrich, het Donderdag ges\u00ea dat president Obama &#8220;oorgegee&#8221; het toe hy om verskoning gevra het aan die Afghaanse regering vir die verbranding van verskeie Korans by &#8216;n Amerikaanse milit\u00eare basis naby Kaboel.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Met verwysing na die brand van &#8220;radikale Islamitiese materiaal&#8221; wat die Korans insluit, het die voormalige Huisspeaker ges\u00ea die voorval is &#8220;in &#8216;n groot gebeurtenis deur verskeie fanatici in Afghanistan opgeblaas.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea terwyl die president om verskoning gevra het vir die verbranding, het hy nie gevra dat die Afghaanse regering &#8216;n verskoning uitreik vir die dood van twee Navo-soldate nie. Hulle is deur &#8216;n man met &#8216;n Afghaanse weermaguniform gedood tydens die toenemend gewelddadige betogings oor die &#8220;ontheiliging&#8221; van die Moslem-boek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Daar blyk niks te wees wat radikale Islamiste kan doen om Barack Obama se aandag op &#8216;n negatiewe manier te trek nie,&#8221; het Gingrich ges\u00ea, &#8220;en hy is voortdurend besig om om verskoning te vra vir mense wat nie die verskoning van die president van die Verenigde State verdien nie, punt.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Obama het &#8216;n brief aan die Afghaanse president Hamid Karzai gestuur waarin hy skryf, &#8220;ek wil my diepe spyt uitspreek oor die gerapporteerde voorval. Ek bied aan u en die Afghaanse mense my opregte verskoning aan.&#8221; Volgens die <em>New York Times<\/em>, kom di\u00e9 aanhaling uit Karzai se perskantoor. Obama wil glo nie die volledige teks vrystel wat &#8216;n brief van drie bladsye beslaan nie. Die koerant beweer die brief bevat verskeie kwessies &#8220;tussen die twee lande, en slegs &#8216;n paar sinne wat met hierdie saak verband hou&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Alhoewel presidensi\u00eble verskonings skaars is, is dit nie ongehoord nie. President George W. Bush het al &#8216;n verskoning aangebied en ges\u00ea hy is &#8220;jammer vir die vernedering wat deur die Irakse gevangenes en deur hul families gely is&#8221;, na aanleiding van die Abu Ghraib-skandaal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar Gingrich, wat Obama konsekwent beskuldig dat hy die radikale Islamitiese terroristebedreiging minag, beskuldig nou die president van die &#8220;(weiering om) die integriteit en die lewens van die mense wat onder hom dien, te verdedig&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;As die president van Afghanistan, Hamid Karzai, nie lus voel om om verskoning te vra nie, dan moet ons s\u00ea, &#8217;totsiens en beste wense, ons het nie nodig om hier te wees en gevaar te trotseer, ons lewens en ons geld te mors op iemand wat nie omgee nie&#8217;.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gingrich het ook die president oor sy energiebeleid gekritiseer, en noem dit &#8220;so snaaks dat dit op <em>Saturday Night Live<\/em> as grap behoort te wees&#8221;. Die kandidaat het toenemend gefokus op die ho\u00eb prys van petrol, en ges\u00ea alle vorme van energie moet ontgin word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy plan sluit in &#8216;n uitbreiding van olie-ontginning op die Amerikaanse kuslyn, volgehoue \u200b\u200bondersteuning vir alternatiewe energiebronne en die gebruik van nuwe tegnologie in skalie-eksplorasie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Obama voel die druk van Gingrich en die ander GOP-presidensi\u00eble kandidate oor die kwessie. Hy het Donderdag ges\u00ea hy sal op meer plaaslike olieproduksie, die ontwikkeling van alternatiewe energie en strenger brandstofdoeltreffendheid fokus.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/57678-3-goda-v-rukovodstve-prokuratury-xarkovskoj-oblasti-izuchaem-rabotu-yuriya-danilchenko.html\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0431\u0440\u043e\u043d\u0456\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Republikeinse presidensi\u00eble kandidaat, Newt Gingrich, het Donderdag ges\u00ea dat president Obama &#8220;oorgegee&#8221; het toe hy om verskoning gevra het aan die Afghaanse regering vir die verbranding van verskeie Korans by &#8216;n Amerikaanse milit\u00eare basis naby Kaboel. Met verwysing na die brand van &#8220;radikale Islamitiese materiaal&#8221; wat die Korans insluit, het die voormalige Huisspeaker ges\u00ea &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11996\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Obama-verskoning vir Koranverbranding &#8216;n &#8216;grap&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-11996","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11996","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11996"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11996\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11996"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11996"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11996"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}