{"id":11995,"date":"2012-02-26T06:52:35","date_gmt":"2012-02-26T06:52:35","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11995"},"modified":"2012-02-26T06:52:35","modified_gmt":"2012-02-26T06:52:35","slug":"gelofte-volk-roskam-zuma","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11995","title":{"rendered":"Geloftevolk roskam Zuma"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die ANC het &#8216;n poging deur die regse groep die Geloftevolk om &#8216;n klag van haatspraak teen pres. Jacob Zuma te l\u00ea, verwerp.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit het mode geword vir onbekende en nie-verteenwoordigende regse randorganisasies&#8230; om aandag te probeer trek deur ons president en <em>struggle<\/em>-geskiedenis te gebruik,&#8221; het Jackson Mthembu, woordvoerder vir die ANC, Saterdag ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hulle klag wat poog om ons historiese erfenis sleg te praat en dit as &#8216;n bron van haat te probeer voorstel, sal nie onbetwis bly nie, want ons geskiedenis kan nie anders verduidelik word op &#8216;n ander wyse of wat voldoen aan diegene se weergawe wat dit wil wegwens nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Menseregtekommissie (MRK) in Johannesburg het Vrydag bevestig dat die Geloftevolk en sy leier, Andr\u00e9 Visagie, &#8216;n reeks amptelike klagtes ingedien het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die eerste klag van die groep is teen die haatspraak wat pres. Zuma gebesig het. Hy het glo die ANC-liedjie met die woorde &#8220;skiet die Boer&#8221; vroe\u00ebr vanjaar tydens die ANC se eeufeesvieringe in Bloemfontein gesing.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die groep het ook &#8216;n klag teen die minister van polisie gel\u00ea omdat die polisie nie ingegryp het toe swartes by die moordverhoor van die vermoorde AWB-leier Eugene Terre&#8217;blanche plakkate omhoog gehou het met die woorde &#8220;Boere word gebleksem&#8221; (sic) nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die derde klag hou verband met die ANC-regering se &#8220;mislukking&#8221; om &#8216;n spesiale taakmag aan te wys om boere na die ontbinding van die kommandostelsel te beskerm.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mthembu het ontken dat Zuma die lied &#8220;Bubul&#8217; ibhunu&#8221; by die ANC se eeufees gesing het, maar bevestig dat die ANC gekant is teen die verbod en hulle dit sal beveg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons wil die feit weer stel dat president Zuma tydens die eeufees in Mangaung nie die lied gesing het wat deur die Gautengse hooggeregshof verbied word nie&#8230; en wat ons tans teenstaan nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het gewaarsku teen die &#8220;polarisering&#8221; van die Suid-Afrikaanse samelewing wat deur die klagtes aangemoedig kan word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons vind hul bewering dat President Zuma is nie hul president is nie en dat hy anti-wit is, absurd en jammer,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die ANC het en sal voortgaan om &#8216;n voorstander van nie-rassigheid in hierdie land te wees en sal nie afgeskrik word deur enige persoon of organisasie [wa]t hierdie land na die koloniale en apartheidsbewind wil terugneem nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Visagie het ges\u00ea hy hoop die saak sal die internasionale media se aandag trek, want &#8220;ons word in hierdie land vermoor, net omdat ons wit velle het&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Geloftevolk is deur Visagie, voormalige sekretaris-generaal van die AWB, gestig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">[<em>Praag wil lesers se aandag daarop vestig dat hierdie SAPA-berig, soos talle ander, &#8216;n volledige vertaling van die oorspronklike berig verteenwoodig wat in Media24 slegs in &#8216;n &#8220;<a href=\"http:\/\/afrikaans.news24.com\/Suid-Afrika\/Nuus\/ANC-sien-rooi-oor-regse-klag-20120225\">aangepaste<\/a>&#8221; vorm verskyn. Red.<\/em>]<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blog.bnkomi.ru\/post-34799\/\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0431\u0440\u043e\u043d\u0456\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u043e\u043c\u0430\u0442<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANC het &#8216;n poging deur die regse groep die Geloftevolk om &#8216;n klag van haatspraak teen pres. Jacob Zuma te l\u00ea, verwerp. &#8220;Dit het mode geword vir onbekende en nie-verteenwoordigende regse randorganisasies&#8230; om aandag te probeer trek deur ons president en struggle-geskiedenis te gebruik,&#8221; het Jackson Mthembu, woordvoerder vir die ANC, Saterdag ges\u00ea. &#8220;Hulle &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11995\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Geloftevolk roskam Zuma&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11995","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11995","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11995"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11995\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11995"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11995"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11995"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}